Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert ... Braai met 'n Weber Chris Boucher -50 minutes ago
Sedgefield November 2026 Jan Meyer -52 minutes ago
Pretoria November 2026 Geert -1 hour ago
ChrisB Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago
Brits oorverhit ook November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Rona... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago

Nuwe Onderwerpe

Inflasie

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman
Submitted by neef Herman on
Forums

Môre maters. Gister ń groot "skok" gekry. Ons AGA stoof word elke winter vir so 4 maande aangesteek. Maak die huisie lekker warm. Ouma bak dan ook meer, en die ure lank geroosterde lamsboude en wildsvleis word uitgehaal.

0

Woonwa tendense

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Dis seker geen geheim dat boswaens deesdae meer populêr is as die konvensionele padkaravane nie.  Voeg daarby dat die jarelange bekende padkaravaan-handelaars stadig besig is om te verdwyn, trouens in Kaapstad is daar nie een so 'n handelaar oor nie.  Daar is wel nog handelaars onder an

0

Hier’s my boek vir die wat wil lees

Worcester
Profile picture for user Wildehont
Submitted by Wildehont on
Forums

Ek het dit lank gelede begin skryf. Die grootste gedeelte het ek geskryf terwyl ek in die boa in Botswana gebly het in ‘n tent in die Linyanti omgewing. Ek het ‘n stokou inverter gehad en kon net so uur en ‘n half op ‘n slag skryf op my ou rekenaar voor die battery pap was.

0

Auto electrician

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

More almal, ek het asb hulp nodig.  Ons het toe mos die Avalon motorhome gekry. Toe na baie huis werk ook n klein 3 deur Jimny. Ons het op verskeie kampe mense, 5, ontmoet wat Jimnys agter motorhomes sleep. Hulle wys my toe n opvoubare a frame wat permanent op Jimny bly.

0

Kamera-battery

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek is geen fotograaf van formaat nie, maar hou tog daarvan om fotos te neem, veral tydens vakansies en meer spesifiek in die Wildtuin. Ek beskik oor 'n redelike baiese, eenvoudige Canon 1100D EOS kamera met 'n bykomende zoomlens van 75-300mm.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus