- 592963 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Wanneer om vlieg kaartjies te koop | November 2026 | Geert -24 minutes ago |
| Môre Rona | November 2026 | Geert -48 minutes ago |
| Goeie more Geert! | November 2026 | Rona du Plessis -1 hour ago |
| Wessel | November 2026 | Geert -1 hour ago |
| Hoedspruit | November 2026 | Geert -1 hour ago |
| Voertuig huur, Hoedspruit | November 2026 | Rona du Plessis -1 hour ago |
Nuwe Onderwerpe
Glentana
Sit sommer en kyk na tariewe van oorde. ek het na Dwarswegstrand, Buffelsbaai en Glentana spesifiek gekyk. Opvallend was hoe duur eersgenoemde 2 oorde teenoor Glentana is, veral in hoogseisoen. omtrent 'n faktor 2!!!
- Read more about Glentana
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 109 views
Riaan Potgieter van Vaalwater
Goeie môre Riaan ! Ek sien jy het 11 minute gelede by Kampforum aangesluit. Baie welkom hier by ons geselsers.
Vertel ons 'n bietjie meer van jou en jou kampgewoontes - sommer van jou dorp en/of omgewing ook.
- Read more about Riaan Potgieter van Vaalwater
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 63 views
Afdakkies en tente katoeters
Rona, na aanleiding van jou vraag op Len se gesprek, begin ek die ene.
Julle moet rondkyk op google, daar is 'n menigte "awning"produkte beskikbaar. ek vermoed dat Fiamma produkte baie duur is.
- Read more about Afdakkies en tente katoeters
- 12 comments
- Log in or register to post comments
- 203 views
Dwarswegstrand bly maar lekker
Twee van ons tien aande van 21 tot 31 Maart 2024 hier is verby. Dit bly ons gunsteling kus oord vir verskeie redes:
- Read more about Dwarswegstrand bly maar lekker
- 100 comments
- Log in or register to post comments
- 1768 views
Strydoms se kombinasie
Middag vriende
Ek sien dat jare gelede daar 'n uitnodiging was om ons sleep goete te kom deel. Soos almal seker weet, ons sleep met 'n Hilux, onlangs 'n 2.4GD6 aangeskaf, en 'n Echo Kavango Extreme.
- Read more about Strydoms se kombinasie
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 113 views
Jurgens Exclusive
Ek en my annerhelfte kamp al die afgelope 55 jaar sedert 1969 in karavane - nog nooit het ons nie 'n karavaan in ons erf gehad nie. Ons het begin met 'n heel kleintjie en toe al groter gegaan totdat ons naby my aftrede besef het ons het 'n behoefte aan 'n karavaan met 'n eie vol
- Read more about Jurgens Exclusive
- 28 comments
- Log in or register to post comments
- 405 views
Karavaan parte
Gert Kamp se blad op Facebook.
Ek het bietjie gaan rond krap en pryse vergelyk en hy kom goedkoopste uit op baie produkte
- Read more about Karavaan parte
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 208 views
Boer van Zimbabwe
Na aanleiding van n berig in Maroela Media vandag oor 'n boer van Zimbabwe wat meer as 2 000 km afgelê het om die wêreld bewus te maak van grondgrype in die suide van Afrika skryf ek hier oor my ondervinding van 'n geval in Zimbabwe.
- Read more about Boer van Zimbabwe
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 100 views
Wat is jou nommer een (Gunsteling) kamp
Ek besig om kamp plekke deur te gaan (Google) en soos julle weet soms is fotos nie altyd soos dit lyk nie Vertel my asb wat is jou gunsteling kamp plek en hoekom ek besig om lys te maak nie net vir my self in die toekoms te gaan probeer nie maar wil dit aanstuur vir mense wat my gevra het vir so
- Read more about Wat is jou nommer een (Gunsteling) kamp
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 167 views
Tekens gee met flikkerligte
Om nie Chris B se gesprek met sleepwenke te besoedel nie, begin ek die geselsie.
- Read more about Tekens gee met flikkerligte
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 95 views




