- 592966 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Wanneer om vlieg kaartjies te koop | November 2026 | Geert -2 hours ago |
| Môre Rona | November 2026 | Geert -2 hours ago |
| Goeie more Geert! | November 2026 | Rona du Plessis -3 hours ago |
| Wessel | November 2026 | Geert -3 hours ago |
| Hoedspruit | November 2026 | Geert -3 hours ago |
| Voertuig huur, Hoedspruit | November 2026 | Rona du Plessis -3 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Kruger Wildtuin toe per vliegtuig ?
Ek sien op ChrisB se gesprekslyn oor hulle onlangse Wildtuin terugvoer vra Herman of hy al oorweeg het om eerder Wildtuin toe te vlieg en dan 'n voertuig te huur. ChrisB het hom op daardie gesprekslyn geantwoord naamlik dat dit maar 'n duur opsie is.
- Read more about Kruger Wildtuin toe per vliegtuig ?
- 22 comments
- Log in or register to post comments
- 461 views
Namibië toe
Ek is nog besig om weer my voete hier by die huis te vind na die afgelope kort wildtuin-vakansie. Maar die beplanning vir die komende kort Namibië-trippie kan nie agterweë bly nie want dit is om die draai. Ek het skaars uitgepak en ek is al weer besig om my inpak lys agtermekaar te kry.
- Read more about Namibië toe
- 80 comments
- Log in or register to post comments
- 1279 views
Terugvoering - Wildtuin toe (Maart 2024)
Ek staak nou die ander gesprekslyn (Die wildtuin wink alweer). Ek gaan poog om meer detail terugvoering hier te gee. Verskoon by voorbaat indien ek iets herhaal, maar ek gaan poog om dit nie te doen nie.
- Read more about Terugvoering - Wildtuin toe (Maart 2024)
- 47 comments
- Log in or register to post comments
- 912 views
April 2024 Saamgesels
Môre sê almal.
Nou ja, kan nie glo dit is al April nie!
Wag nou maar vir al die lawwe stories wat vandag opgedis gaan word.
Aan almal wat op die pad is vandag - ry veilig.
- Read more about April 2024 Saamgesels
- 285 comments
- Log in or register to post comments
- 4130 views
Kaapse Weskus
Middag almal. Weet julle van lekker netjiese, skoon en veilige kampplekke teen Weskus. Wil net n paar dae wegbreek. Tot by Langebaan. Sien baie negatiewe reviews van Ou Skip.
- Read more about Kaapse Weskus
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 68 views
Super Sport Battery
Goeie Morê Almal
Ek is nuut met Karavaan ek het myne so ń week terug gekoop by ń Oom, hy het vir my ń nuwe battery ingesit.
- Read more about Super Sport Battery
- 14 comments
- Log in or register to post comments
- 203 views
Zepy Fishing and Game Farm.
Gaan nie weer die oord se resensie doen nie, min het verander.
Ons is Donderdag oggend 21 Maart 08:00 hier weg en het so tien uur daar gestop. Hierdie oord bly vir ons 'n wenner, die pryse is uiters billik en die kinders geniet die bokkies wat so rustig daar rond loop.
- Read more about Zepy Fishing and Game Farm.
- 12 comments
- Log in or register to post comments
- 169 views
Aasvoëls in die Kruger Wildtuin : bedreiging
Die afgelope week was daar oor die radio, TV en ander media-huise berigte oor die dreigende gevaar dat aasvoëls (veral in die Kruger Wildtuin) uitgewis kan word. Die probleem is veral vergiftiging van diere wat dan vrek en aasvoëls wat daaraan vreet en ook vrek. 'n Wildbewaarder het v
- Read more about Aasvoëls in die Kruger Wildtuin : bedreiging
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 148 views
Chris Boucher
Verskoon my asseblief, maar dit lyk of ek soms my insette op verkeerde forums plaas. Ek skryf net hierdie omdat dit lyk of Chris verdwyn het. Hy is baie stil. Ek wonder of hy dalk n Blou Bul geword het en besluit het om daar te bly. Maurits
- Read more about Chris Boucher
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 62 views
Die avon-toer van Jan en Ena (en Petrus en Joey).

- Read more about Die avon-toer van Jan en Ena (en Petrus en Joey).
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 178 views




