Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Smokey Joe Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -16 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 day ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 day ago

Nuwe Onderwerpe

Campervan 5 seater

Cape Town
Submitted by ireddie@icloud.com on
Forums

Ek het 'n Ford Transit MWB paneelwa wat ek omskep het in 'n kampwa. Ek het 2 addisionele sitplekke met gordels (gesertifiseerde sitplekke en gordels) agter geïnstalleer en 'n venster op die skuifdeur om dit as 'n 5-deur te gebruik. Dit is egter slegs geregistreer as 'n 3-sitplek paneelwa.

0

Diesel kanne

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Het al baie oorweeg om 'n 25 liter kan te kry vir diesel bêre, maar die prys van die kanne is hoog, en wat sal ek daardeur bereik?

Hoeveel diesel moet ek op"spaar" om die prys op te maak, en wat bereik ek werklik daar mee, behalwe om die pyn uit te stel.

0

Bywoners huisie

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman
Submitted by neef Herman on

Môre maters. Terwyl ons nou vir Wessel wag om sy ry te kry, bou ek vir die arme ou man wie se huisie afgebrand het. Dit was maar ń morsige ou hok gewees.

By buurmense ń paar ou Volstruishokke gskry om af te takel, en die munisipaliteit het hom plate en pale gegee vir ń 3x3m hok.

0

Net fotos

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman
Submitted by neef Herman on
Forums

Fotos van Ingrid Lutz. Het vir haar en Habich in die Kalagadi ontmoet verlede jaar. Hulle probeer om mistens 2 keer per jaar vanaf Duitsland die pak kom besoek. Habich is psigiatriese nurse, sy het ń reisagentskap.

Here goes.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus