Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -2 hours ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -3 hours ago
Rona November 2026 Johann L -3 hours ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -14 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -14 hours ago

Nuwe Onderwerpe

TE KOOP

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on

More almal. Ek vertrou ek word toegelaat om hier te vra. Dit is nie kamp verwant, maar ons kan mos net vra en miskien gehelp word. Ons pak motorhuis reg en raak ontslae van onnodige goed. 1) Gereedskap dra kas vol ou beitels en gereedskap. N antieke handboor en vele meer.

0

Berg-en-Dal

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher
Submitted by Chris Boucher on
Forums

Ons praat op ‘n ander gesprekslyn taamlik oor Berg-en-Dal in die Krugerwildtuin. Ek het al agtergekom dat hierdie kamp, soos seker enige ander kamp in die wildtuin, sy aanhangers het en dat daar ook mense is wat minder opgewonde raak oor hierdie kamp – wat ookal hul rede.

0

Battery afgeloop

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher
Submitted by Chris Boucher on
Forums

My seun se Penta staan hier by my huis. Ek het vir 'n lang ruk sy karavaankabel op 'n maandelikse basis vir 3 dae gekoppel ten einde die battery te laai. Die afgelope 3 weke het ek die kabel permanent gekoppel gehou. Ek het ook sy 3-way yskas gekoppel gehou.

0

Penta sleep

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Ek begin die gesprek na aanleiding van Chris S se inset, waar hy noem sy vriend se Penta sleep onstabiel. My eie swaer se Penta was ook onstabiel agter sy Pathfinder. Sodra hy op 100km/ht kom, het die wa net begin swaai. Hy was 'n ervare ou woonwa sleper.

0

Swak deelname aan forum-onderwerpe

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek is versigtig om hierdie saak aan te roer, want ek mag dalk as 'n regte ou klakous gebrandmerk word.

Ek wonder tog soms hoekom neem ek en 'n handjievol vriende nog deel as die gesels vervelig is, soos Johann Lock onlangs opgemerk het dat die gesprekke hom nie meer interesseer nie.

0

Roemenië - 2023

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher
Submitted by Chris Boucher on
Forums

Soos gister op die ou gesprekslyn (Roemenië 2022) genoem, het ons baie skielik besluit dat ons vir ons ver kinders wil gaan kuier. Dinge het in plek begin val vandag. Ek het 'n bietjie rond ge-"shop" t.o.v. vlugte se pryse en uiteindelik vasgehaak by ons voorkeur redery, naamlik Turkish Air.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus