- 593180 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -1 hour ago |
| Elektrisiteit | November 2026 | Johann L -1 hour ago |
| Rona | November 2026 | Johann L -1 hour ago |
| Gister se erge hitte... | November 2026 | Rona du Plessis -11 hours ago |
| Goeie Hout,... | Cobb - Tips en idees | Rona du Plessis -12 hours ago |
| Goeie hout... | Cobb - Tips en idees | Wessel Strydom -12 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Johan Marais
Chris ek weet nie of jy bewus is van die afsterwe van Johan Marais van Onrus Rivier nie. Hy was blykbaar n kennis van jou. Hy het by die SAD gewerk op Wellington. Vriende wat vandag by ons gekuier het het genoem dat julle mekaar geken het
- Read more about Johan Marais
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 78 views
Groot brand in Phalaborwa
Gedurende Saterdag wat verby is het hewige brand met gepaart met sterk wind deur n klomp huise beweeg en groot skade aangerig baie huis gesinne se huise het so gebrand dat daar niks oor is nie baie gesinne bly in kerke en gaste huise innie dorp brandbestryders van Hoedspruit , Tzaneen sowel priva
- Read more about Groot brand in Phalaborwa
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 65 views
Camdebo en Berg Sebra parke
Naand vriende
Sit ek so en d[r]ink en wonder oor lekker plekke om te besoek. Indien ek die genoemde 2 parke wil besoek, dalk gekoppel aan KarooNP, wat seg julle is die beste tyd van die jaar om dit te doen? Dit is natuurlik uit 'n klimaats-oogpunt.
- Read more about Camdebo en Berg Sebra parke
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 95 views
Elektriese koppeling/prop
Môre vriende
Het ek nou 'n broertjie dood aan die plastiese proppe waarmee sleepstange gekoop word. Dit lyk baie oulik in swart plastiek, en werk goed, MAAR dit hou nie lank by my nie.
- Read more about Elektriese koppeling/prop
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 72 views
Vuurwapens op vakansie : hoe beplan jy om dit te gebruik ?
Vuurwapens op vakansie is al holrug gery, maar presies hoe is jy van voorneme om dit te gebruik is nog nie in diepte bespreek nie. Dus, hier is wat ek graag sou wou weet :-
- Read more about Vuurwapens op vakansie : hoe beplan jy om dit te gebruik ?
- 24 comments
- Log in or register to post comments
- 290 views
Oord veiligheid
Sien dis deesdae n onderwerp wat geroer word wat reg is Myself probeer soveel inligting kry rondom die veiligheid van n oord of kamp plek waar ons wil kamp ek gesels met oord bestuur , kyk na resensies van oord en daarop maak ek n besluit.
- Read more about Oord veiligheid
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 143 views
Noodhulp
Kyk nou is ek gerattle soos lanklaas.
Buurvrou bel en vra ek moet gaan kyk buurman het seergekry en dit gaan haar `n uur vat om by die huis uit te kom. Ek werk van die huis af so ek stap gou om. Gelukkig het ek `n remote vir die hek en sleutels.
- Read more about Noodhulp
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 297 views
Braaiers by kampterreine
Ek het oor die jare heen my eie braaier saamgery waarop ek my vleisie en ander goed braai. Dit het die voordeel dat jy die braaier op enige plek wat vir jou die gerieflikste is kan plaas en dat jy nie gedwing word om iewers op 'n ingeboude braai jou ding te doen nie. Dit het ook die v
- Read more about Braaiers by kampterreine
- 37 comments
- Log in or register to post comments
- 727 views
September maand algemene klets
Goeie môre almal,
Die nuwe maand is al amer 'n week oud. Wessel sou seker die draad begin het, sou hy nie gekamp het nie.
Lekker dag.
- Read more about September maand algemene klets
- 119 comments
- Log in or register to post comments
- 1622 views
CashExpress ATMs - Wees Baie Versigtig
Verlede Sondag het die CashExpress ATM by my plaaslike SPAR gebreek presies op die punt tussen my rekening debiteer en my uitbetaling.
SPAR is vol meegevoel, maar dis nie hul masjien nie.
ABSA stel glad geen belang nie (ook geen meegevoel) - dis nie hul masjien nie.
- Read more about CashExpress ATMs - Wees Baie Versigtig
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 110 views




