Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -2 hours ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -3 hours ago
Rona November 2026 Johann L -3 hours ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -14 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -14 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Kruger 2024

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Ek begin die gesprek sodat ALMAL wat oorweeg/beplan om volgende jaar Kruger wildtuin toe te gaan, hier kan loer.

Die wat reeds bespreekte plekke het, plaas julle datums en kampe hier. Dalk kan ons sodoende mekaar raakloop in die willetuin.

0

Arie

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums

Ek het sopas verneem dat Arie gisteraand in sy slaap oorlede is. Nog sateroggend met hom gesels nadat hy weer in die hospitaal was vir sekere toetse ens.

0

Battery Laaiers

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Miskien n dom vraag vir party van julle. Ek wil graag weet wat is die verskil tussen n smart en intelligent laaier? Tweedens wat dink julle van die laaiers van omtrent R300 wat by Takelot gekry kan word. As ek n itelligent laaier koppel aan n battery kan ek dit pemanent aanlos?

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus