Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -2 hours ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -3 hours ago
Rona November 2026 Johann L -3 hours ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -14 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -14 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Karavaan sekuriteit

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Dis seker redelik bekend dat ek altyd spog oor die veiligheid in die kompleks waar ek woon  -  ek is dus nie juis bekommerd oor ons karavaan in sy eie motorhuis sonder 'n garagedeur, maar met hekke wat gesluit is.  My ervaring met diefstal uit ons karavaan is : (1) Toe ons in Preto

0

Ysmaker tydens kampering

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek het vir my 'n paar jaar gelede 'n ysmakertjie gekoop wat ons tydens kampering kan gebruik.  Eintlik 'n baie oulike affêretjie, maar ons neem dit net saam as ons in die somermaande vir minstens twee weke kamp, meestal by  seevakansies.  Omdat ons meestal in die winter Wildtuin to

0

Baviaanskloof

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Middag vriende

Die plek is steeds op my wenslys. Ek het ook nie 'n 4x4 nie, maar ek gaan kamp tot waar ek kan sleep. Daar hak ek af en ry die res van die kloof net met die bakkie.

wel, ek hoop mens sal 'n groot deel kan ry.

0

swembad

Sunland
Submitted by Salome Viljoen on
Forums

Die swembad was vol alge,weens verwaarlosing daarvan. Ek is beslis nie swembad kenner en het baie gesukkel toe ek swembad begin skoonmaak. Die water is nou kristalhelder , PH blyk reg, het gebackwash,  maar ek sukkel steeds om ontslae te raak van wat lyk soos n laag sand onder op die vloer.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus