- 593200 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -2 hours ago |
| Elektrisiteit | November 2026 | Johann L -3 hours ago |
| Rona | November 2026 | Johann L -3 hours ago |
| Gister se erge hitte... | November 2026 | Rona du Plessis -13 hours ago |
| Goeie Hout,... | Cobb - Tips en idees | Rona du Plessis -14 hours ago |
| Goeie hout... | Cobb - Tips en idees | Wessel Strydom -14 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Caravan Canopy, Tent of Wa
Goeie Middag mede Kampeerders,
So het ek toe bietjie meer as n jaar terug die Caravan Canopy oor geneem by my ouers en het 5 kampe onder die belt met hom en n verdere 5000 km met hom gery en n totaal van 54 nagte in hom spandeer.
- Read more about Caravan Canopy, Tent of Wa
- 15 comments
- Log in or register to post comments
- 309 views
Veiligste pad Louis Trichardt na Prieska
Sal graag by die lede wil weet watter roete die vinnigste en veiligste sal wees om vanaf Louis Trichardt na Prieska alleen aan te pak. N1 of N12?
- Read more about Veiligste pad Louis Trichardt na Prieska
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 99 views
Oortrek seil vir karavaan
My karavaan oortrek seil het na agt jaar in die noordwes besluit dit is nou genoeg. Waar in die Kaap kan n mens n goeie oortreksel koop vir n Gypsey Romany 2010 model? Ek kan ook sommer noem dat ek vanoggend my Kgalagadi kuier vir 7 nagte gefinaliseer het gedurende 2023.
- Read more about Oortrek seil vir karavaan
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 121 views
Scottburgh hier kom ons!
Terwyl Wessel besig is om wilde atome in Oom Paul se tuin te soek raak dit seetyd vir oom woeste wind en vroulief...Scotties hier kom ons! Volgende Sondag 18de Junie vertrek ons weer KZN Suidkus toe vir ons jaarlikse maandlange wegvlug van die Gauteng koue af .
- Read more about Scottburgh hier kom ons!
- 29 comments
- Log in or register to post comments
- 459 views
Smalle na Oom Paul se tuin Julie ‘23
Dis nog nie naby genoeg om slapies te begin tel nie, maar oor vier weke is ons DV oppad Potchefstroom toe van Kambro af. Ons vriende wat saam was Kgalagadi toe het gister kop uitgetrek. Riël wil nie sy Penta so ver sleep nie, en dit gaan te duur wees om ‘n wa te huur.
- Read more about Smalle na Oom Paul se tuin Julie ‘23
- 217 comments
- Log in or register to post comments
- 3101 views
Junie - Algemene gesels
Ek het so pas my bespreking in Shingwedzi gedoen vir Mei 2024. Toe ek EZI Bookings bel, vra Joween of ek plek soek in Kgalagadi of Kruger. Toe ek sê Kruger, sê sy dit is 'n wyse besluit want Kgalagadi is vanoggend sommer al vroeg volbespreek. In op 12 Mei en uit op 1 Junie.
- Read more about Junie - Algemene gesels
- 140 comments
- Log in or register to post comments
- 1977 views
Vangs binne Satara kamp
- Read more about Vangs binne Satara kamp
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 111 views
Flag City RV Resort
Calvinia Vleis Fees
More almal. Nou rustig terug na n week se kamp in Montagu, weer was lekker, vreeslik geniet. Ek wil hoor of iemand kan help. Ons wil met karavaan na Calvinia vleisfees gaan, iewers in Augustus. Maar wil nie in die dorp bly nie.
- Read more about Calvinia Vleis Fees
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 193 views
San Francisco
Goeiemôre. Soos belowe is hier 'n paar fototjies van die stad met Alcatraz en Golden Gate selfies .
Dit is nou 21:15 en ek moet bietjie slaap om die jet lag af te skud.
- Read more about San Francisco
- 25 comments
- Log in or register to post comments
- 357 views





