- 593200 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -2 hours ago |
| Elektrisiteit | November 2026 | Johann L -3 hours ago |
| Rona | November 2026 | Johann L -3 hours ago |
| Gister se erge hitte... | November 2026 | Rona du Plessis -13 hours ago |
| Goeie Hout,... | Cobb - Tips en idees | Rona du Plessis -14 hours ago |
| Goeie hout... | Cobb - Tips en idees | Wessel Strydom -14 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Karavaan yskas
Ons yskas/vrieskas kombinasie maak water tussen di 2 deure. Wat sou dit veroorsaak?
- Read more about Karavaan yskas
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 64 views
Kruger Wildtuin besoek in Augustus/September
Ons kamp gewoonlik in die Wildtuin in Mei/Junie en het gewonder wie kamp graag hier in September/Oktober ? Wat is die voor- en nadele van hierdie tyd in die Wildtuin ? Het die Augustus-winde en stof al bedaar en wat van donderstorms en hael ? Enige iets anders om ingedagte te ho
- Read more about Kruger Wildtuin besoek in Augustus/September
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 108 views
Ezi - Bookings
Ek spring gewoonlik laat weg met bespreking. Ek maak altyd van Ezi booking op Stellenbosch gebruik as ek Sanparke wil besoek.Hierdie jaar het ek hulle weer gekontak om 7 nagte in die Kgalagidi te bespreek.Na n bietjie gesukkel het ons die7 nagte vol gekry.
- Read more about Ezi - Bookings
- 12 comments
- Log in or register to post comments
- 166 views
Woonwa GVM
Môre vriende
Julle ouens wat tegnies, prakties is en julle eie waens bou, moet my nou opvoed.
- Read more about Woonwa GVM
- Log in or register to post comments
- 40 views
Battlefields
Ek het gou gaan loer na die oord. Wat 'n netjiese plek, die ablusie vertoon uitstekend. As mens in daai omgewing na die historiese plekke, soos Bloedrivier byvoorbeeld, wil gaan kyk, is dit 'n goeie oord.
- Read more about Battlefields
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 76 views
Wat doen jy sonder WiFi tydens beurtkrag ?
Ek het by die huis 'n inverter wat onder andere ook my WiFi van krag voorsien tydens beurtkrag, maar nou met die kort-kort 4-ure onderbrekings probeer ek maar my inverter batterye spaar deur nie al die toerusting aan die inverter gekoppel te hou nie, veral tydens die lang krag-onderbrekings.
- Read more about Wat doen jy sonder WiFi tydens beurtkrag ?
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 150 views
Mikrogolf sak
Middag vriende
Ek is 'n onpraktiese en onhandige persoon, dus moet ek maar kamp bybehore laat maak vir my.
- Read more about Mikrogolf sak
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 117 views
Buite warm/koue kraan vir karavaan
Ek weet dat boswaens het gewoonlik 'n warm/koue waterkraan by hul skottelgoed opwasplek beskikbaar. Ons was altyd ons skottelgoed by die karavaan binne-in die vol- of stoeptent, teenaand die sykant naaste aan die deur (wat in die Exclusive se geval) agter is. Tot dusver het ek m
- Read more about Buite warm/koue kraan vir karavaan
- 23 comments
- Log in or register to post comments
- 401 views
Laatslaper
Ek het so bietjie laat geslaap hierdie jaar voordat ons besluit het watter rigting ons gaan inslaan. Op die einde het ons besluit om aan die westekant van die land op te ry. Net een probleem: Ons soek nou kampplek in Twee Rivieren vir 7 dae tussen 20 Augustus en 10 September 2023.
- Read more about Laatslaper
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 93 views
Toename in kapings
Sien vanoggend in die Centurion Rekord dat daar 'n toename is in die kaping van veral Hilux bakkies in Centurion (Rangers word ook genoem maar is blykbaar nie so erg as wat die geval met Hilux bakkies is nie ).
- Read more about Toename in kapings
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 144 views




