- 593308 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Stem heeltemal saam Wessel… | November 2026 | neef Herman -5 hours ago |
| Herman... | November 2026 | Wessel Strydom -6 hours ago |
| Wessel, hierdie is n… | November 2026 | neef Herman -8 hours ago |
| Nou weet ek hoe.... | November 2026 | Wessel Strydom -13 hours ago |
| November brandstof prys | November 2026 | Geert -13 hours ago |
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -19 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Suidwes Afrika - Namibië.
Goeie dag almal, ons oorweeg n toer Namibië toe so in September. Is dit moontlik met die padwa. Ons sal seker by kamp plekke staan met die wa en dan verder rondry en die wa maar los daar naby. Is dit moontlik, is daar enige raad en advies van julle kant af asseblief
- Read more about Suidwes Afrika - Namibië.
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 200 views
Pad tussen Skukuza en Lower Sabie
Ons gaan oor so 2 maande KNP besoek en onder andere Lower Sabie. Van daar sou ons die teerpad ry via Skukuza na Berg en Dal. Dis seker ompad as om via Krokodilbrug N4 en Malelane weer in te gaan, maar ons hou nie daarvan om buite die wildtuin rond te rits tydens besoek nie.
- Read more about Pad tussen Skukuza en Lower Sabie
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 245 views
Totsiens Willem - jy was 'n kampforum hoeksteen

- Read more about Totsiens Willem - jy was 'n kampforum hoeksteen
- 44 comments
- Log in or register to post comments
- 1076 views
Blouape en bobbejane wat pla
Dis 'n ou debat oor apies en bobbejane wat lastig is in kampeerplekke, veral in die Kruger Wildtuin en ander wildparke. Dit is netso oud soos die berge dat dit toegesê word aan toeriste wat die diere voer en dan ook die ou tannies wat alewig verkondig :"onthou dis ons mense wat in hul
- Read more about Blouape en bobbejane wat pla
- 26 comments
- Log in or register to post comments
- 458 views
Mei Algemene gesels
Môre vriende
Die nuwe maand het blykbaar almal onverhoeds oorrompel. Die ervare en kundige "ouderlinge" is so besig dat die junior outjie nou maar die gespreklyn open.
Laat loop asb. met insette en saam gesels.
- Read more about Mei Algemene gesels
- 186 comments
- Log in or register to post comments
- 2745 views
Youtube - As We Wander
Ek begin dierdie gesprek wat ek nou op afgekom het. Hulle het 'n ou karavaan gesoek om te verander in 'n "Off Roader". Ek het op die 3de episode af gekom maar gaan van No.1 af plaas.
Dit is 'n "1980 Viscount Grand Tourer"
- Read more about Youtube - As We Wander
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 35 views
Plek van die visvreters ...
... (ontleen aan die titel van 'n destydse TV-reeks: "Plek van die vleisvreters"). Toe ek 'n kind was, is daar (seker maar neerhalend) verwys na mense van vissersdorpe as visvoete. Maar hierdie Bolander se liefde vir vis kan hom ook amper as 'n visvoet laat kwalifiseer.
- Read more about Plek van die visvreters ...
- 31 comments
- Log in or register to post comments
- 423 views
Youtube - Australië Algemeen Kamp
Of moet ek dit eerder mooi uitsig noem met goudbruin op die strande ?
Molly Dixon. 🧜♀️
- Read more about Youtube - Australië Algemeen Kamp
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 167 views
Potholes herstel
Ek lees dat n boete teen jou gehef kan word as jy sonder toestemming n pothole in publieke straat herstel. Copy & paste vanaf MSN se web blad
However, JRA warns that residents fixing and defacing City property will be fined, as it goes against by-laws.
- Read more about Potholes herstel
- 17 comments
- Log in or register to post comments
- 205 views
Weskus Toer
More , wat van Rondeberg oord, naby Clanwilliam en ook Donkieskraal op n werkende plaas. Vandaar kan jy mooi die Weskus oseaan sien. Baie mooi. Weskus het baaaaaie mooi kampplekke met huisies.
- Read more about Weskus Toer
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 63 views




