- 593234 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Nou weet ek hoe.... | November 2026 | Wessel Strydom -38 minutes ago |
| November brandstof prys | November 2026 | Geert -1 hour ago |
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -6 hours ago |
| Elektrisiteit | November 2026 | Johann L -7 hours ago |
| Rona | November 2026 | Johann L -7 hours ago |
| Gister se erge hitte... | November 2026 | Rona du Plessis -17 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Mollers se 2024 Weskus en nog toer
Ek en Berdien het toe besluit ons gaan Weskus asook gedeelde rondom weskus en klein deel van wynroete Die gedeelde van wynroete wat ons gaan doen is n effe draai met ons teruk kom maar ons sien darem n gedeelde vannie Kaap ook waar Berdien nog nooit was.
- Read more about Mollers se 2024 Weskus en nog toer
- 30 comments
- Log in or register to post comments
- 516 views
Vra Raad oor Kamp
Ons kopkussingkongres het ons nou af van sleep af, ten spyte van my EB lisensie. Afgetree, deelsgestremd, 60 plus. Fisieke beperking, geen rolstoele nie.
- Read more about Vra Raad oor Kamp
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 78 views
Opspoor (tracking) stelsels
Nie heeltemal kampverwant nie maar darem probeer ons almal ons voertuie diefwerend maak! My dogter het verlede week haar Figo ingeruil op 'n nuwe Suzuki Ignis. Die Figo het 'n Netstar eenheid ingehad maar tans kyk ons bietjie rond na wat beskikbaar is op die mark.
- Read more about Opspoor (tracking) stelsels
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 131 views
Swaar Sand - en 'n Slepie Agterna
Toe ek nog mooi, jonk en onskuldig was, kon ons bestuur. Ek het gery met 2WD sedans waar 'n paar manne nie met Kroezers wou deur nie. Dis maklik.
Ten eerste beland mens nie jouself in dinge nie. Tussen die ore is daar iets bruikbaar. Gebruik dit.
- Read more about Swaar Sand - en 'n Slepie Agterna
- 34 comments
- Log in or register to post comments
- 374 views
Thomas Hut - Brandwachtberge
Hier is hy vir dié wat natuurskoon waardeer. Jy sal die Bergklub moet vra vir toestemming. Thomas Hut 084 845 9792 https://maps.app.goo.gl/…
- Read more about Thomas Hut - Brandwachtberge
- Log in or register to post comments
- 12 views
Herstel of vervanging van Jurgens Elegance se watertenk
Ons Jurgens Elegance se watertenk het onlangs gekraak/gebreek. Kan julle iemand in die Johannesburg omgewing aanbeveel wat kan vasstel wat die probleem is en die watertenk kan herstel of vervang? Dankie.
- Read more about Herstel of vervanging van Jurgens Elegance se watertenk
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 108 views
Weskus of Oom Paul se tuin 2024
So vra Berdien laas donderdag by Ironman waar gaan ons twee 2024 die eerste wat ons stem is geen ATKV oord nie, iewers anders waar ons nog nie was soos julle weet spook ek al amper 5 jaar om weskus te doen en toe ons reg is om te boek kom covid en neek alles op ons twee stem toe op die volgende t
- Read more about Weskus of Oom Paul se tuin 2024
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 158 views
Gravelroaders.
Hoekom bou die mense grondpadsleepwaens? Daar tussen Nuwerus en Kliprand sweef my ou direkteurskoets oor die wit stofgruis, laat net 'n wit streep agter soos 'n straler. By Oorlogspoort buite Colesberg dieselfde ding.
- Read more about Gravelroaders.
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 68 views
Is my Kadet gesteel, of waar is dit heen?
- Read more about Is my Kadet gesteel, of waar is dit heen?
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 75 views
Teardroppies en Sleeppaleise
Meesgeliefde en ek het gisteraand 'n kussingkongres gehou en laat en diep gesels. Ons is afgetree en gaan die B&B ding doen ipv kamp. Op plekke waar daar nie akkommodasie is nie, sal ons iewers 'n boswa of 'n teardroppie gaan huur vir die paar dae.
- Read more about Teardroppies en Sleeppaleise
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 85 views




