- 593306 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Stem heeltemal saam Wessel… | November 2026 | neef Herman -1 hour ago |
| Herman... | November 2026 | Wessel Strydom -2 hours ago |
| Wessel, hierdie is n… | November 2026 | neef Herman -4 hours ago |
| Nou weet ek hoe.... | November 2026 | Wessel Strydom -9 hours ago |
| November brandstof prys | November 2026 | Geert -9 hours ago |
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -15 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Aangedrewe Hoekstutte
Verlede Desember het ek 'n epos ontvang van Derek in Melbourne Australië waarin hy gevra het oor my hoekstut toerusting. Ek kon hom help met die beheereenheid en die app vir sy foon, maar hy moes self regkom met sy ratmotors.
- Read more about Aangedrewe Hoekstutte
- 42 comments
- Log in or register to post comments
- 406 views
Strydoms oppad Namakwaland toe- 2023
Aangesien die toer nou wel plaasvind, en nie meer net 'n idee is nie, begin ek die nuwe gesprek.
Vir die begin, plaas ek net weer hier die reeds bespreekte plekke;
KarooNP: 20 tot 23 Agustus
Rondeberg by Clanwilliam: 1 tot 3 September
- Read more about Strydoms oppad Namakwaland toe- 2023
- 171 comments
- Log in or register to post comments
- 2763 views
Youtube - Get Out, Go !
Ek het nou al 'n paar van die ou se videos gesien en besluit om dit met julle te deel aangesien hier ouens is wat nie net met pad karavane kamp nie.
Laatweet maar as ek dit moet stop, anders geniet die buite lewe.
- Read more about Youtube - Get Out, Go !
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 69 views
Nuwe tentdorp in KNP
Ek lees hul is besig om n nuwe tentdorp op te rig tussen Skukuza en Lower Sabie by die Nkuhlu picnic plek. Hulle gaan binne volgende 2 maande oopmaak. Ek weet nie of dit onder Sanparks gaan val of privaat bestuur nie
- Read more about Nuwe tentdorp in KNP
- 14 comments
- Log in or register to post comments
- 290 views
Ons Kgalagadi toer April 2023
Ek begin maar die gesprekslyn, want die slapies raak nou min. Ons is twee gesinne wat saam toer. Almal ken my kombinasie van 2008 Prado en 2008 Kavango.
- Read more about Ons Kgalagadi toer April 2023
- 111 comments
- Log in or register to post comments
- 1425 views
Nagaan van karavaan vere
Hierdie onderwerp is dalk meer van toepassing op eienaars van boswaens met soliede aste. Eergister nadat ons gehaak het by Jongensfontein wys my een vriend wat saam gekamp het aan my uit dat dit lyk of die Kavango se vere ver verbysteek aan die agterkant.
- Read more about Nagaan van karavaan vere
- 53 comments
- Log in or register to post comments
- 647 views
Wat pak jy waar, woonwa of...
Middag vriende
Na aanleiding van Chris B se opmerking op die gesprek van Jan Meyer, wonder ek waar en hoe pak julle as julle met woonwa vakansie hou.
- Read more about Wat pak jy waar, woonwa of...
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 220 views
Opsoek na rally tent
Ons is opsoek na 'n tweedehandse rally tent vir 'n Sprite Supersport 1993 karavaan, soos die een in die foto. Laat weet as iemand dalk een het wat hulle wil verkoop.
- Read more about Opsoek na rally tent
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 136 views
Onrus oord Hermanus
Môre Chris S
Hoop jy voel al beter na olikheid.
Ek lees dat jy 'n onsmaaklikheid beleef het op Onrus verlede jaar Oktober. Ek kon die inset nie vind nie, en is nogal nuuskierig daaromtrent.
- Read more about Onrus oord Hermanus
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 129 views
Flop kampervarings
Ek dink dit kan nogal 'n lekker onderwerp wees om vir jouself of iemand anders se kamp-floppe te lag. Ek sal sommer hieronder begin :-
- Read more about Flop kampervarings
- 23 comments
- Log in or register to post comments
- 302 views




