Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -4 hours ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -5 hours ago
Rona November 2026 Johann L -5 hours ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -15 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -16 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -16 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Willem 1991

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on

Goeie môre Willem en welkom as 'n pas-aangesluite forumlid.  Dit is op die oomblik grafstil hier op die forum en ek hoop jy en Rusty (ook 'n nuwe lid) gaan 'n bietjie lewe blaas in hierdie huidige grafstilte.

Vertel ons 'n bietjie meer van jouseld sodat die geklets kan begin !

0

Mollers ATKV Eiland 2023 Maand Kamp

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

More almal Berdien sopas  bevestig ons maand kamp vanaf 17 Julie tot 18 Augustus 2023 is betaal by die Eiland ons staan in Blok F staanplek  240 ons roete verander drasties die jaar pad wat ons altyd gery het vanaf  Belfast ,Dullstroom , Lydenburg Origstad baie agteruit gegaan , so

0

Ons driehoek-toer

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher
Submitted by Chris Boucher on
Forums

Soos reeds op ander gesprekslyne genoem, gaan die Boucher's op 'n "driehoek-toertjie" gedurende Mei. Ek noem dit 'n driehoek-toer omdat die beplande roete min of meer 'n driehoek vorm. Hier van die huis-af is dit eers so te sê reguit oos tot by Ebb & Flow by Wildernis.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus