Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -39 minutes ago
November brandstof prys November 2026 Geert -1 hour ago
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -6 hours ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -7 hours ago
Rona November 2026 Johann L -7 hours ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -17 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Wildlewe fotos

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Uit verveeltheid hierdie naweek en omdat ons nie hierdie jaar Kruger Wildtuin toe kan gaan nie, het ek besluit ek gaan 'n bietjie my fotos deurwerk en sommige daarvan hier plaas, hopelik tot genot van dié wat lief is vir die wildlewe van ons land.  Ek sal dit maar so sporadies plaas.  H

0

Tourer SW skin bite

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Middag almal. Na baie navrae by kundiges en gesoute slepers het ek self tot die slotsom gekom wat ek met julle wil deel, moontlik weet julle dit reeds. My SW het my soooo ligte byt gegee, veral as ek bevoorbeeld op 1 knie op grond staan om jacks op of af te draai.

0

2013 Nissan Pathfinder 2.5dCi LE (4x4 diesel handrat)

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Gegewe Chris se gesprekslyn oor sy pas aangekoopte Prado wat lewendige gesprekke ontlok het, het ek gedink dit mag interessant wees dat meer ouens 'n bietjie meer vertel van hulle sleepvoertuie.  Ek begin dus maar om oor my 2013 Pathfinder 2.5 diesel te gesels.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus