- 593446 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| ChrisB | Kgalagadi Oktober 2026 | Jan Meyer -58 minutes ago |
| misverstand!!! | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -7 hours ago |
| Wessel ... | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -9 hours ago |
| Chris B | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -10 hours ago |
| Lekker Chris. Het dit geniet… | Kgalagadi Oktober 2026 | neef Herman -12 hours ago |
| Kom ek probeer nog een | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -12 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
EK WONDER HOEKOM......................??????
Ek wonder nou al geruime tyd hoekom my forum-vriend, Chris Boucher Kampforum en Caravan Parks-forum verlaat het. Ek glo vas dit is nie iets petrsoonliks nie want hy het ook besluit om nie meer deel te neem aan Caravan Parks se forum nie.
- Read more about EK WONDER HOEKOM......................??????
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 290 views
Februarie 2023 (algemeen)
Môre vriende
Ek sien die manne wat gewoonlik 'n maand inlui, slaap seker nog, of is oppad skooltoe![]()
- Read more about Februarie 2023 (algemeen)
- 77 comments
- Log in or register to post comments
- 1282 views
Mokala Nasionale Park
Môre vriende
Ek beplan met die hoop, om die jaar 'n draai te maak in Mokala, oppad Kaap en Namakwaland toe.
Ek begin die gesprek bloot om te hoor wie onlangs daar gekampeer het. Dit lyk baie oulik met die slegs 6 staanplekke, elk met eie ablusie/kombuis geriewe.
- Read more about Mokala Nasionale Park
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 65 views
Hoe sien jy hoe ervaar jy
Gister by werk aangekom in Admin gebou ingestap en die koue gevoel gekry van stilte niemand praat regtig nie ,ongeduld die orde vannie dag mense ry oor stop/ robots of dit die normaal is gister in winkelsentrum skree ma, pa ,kinders opmekaar geen respek vir mekaar nie terwyl pupliek dit alles aan
- Read more about Hoe sien jy hoe ervaar jy
- 14 comments
- Log in or register to post comments
- 210 views
Rooiduin Weskus
Benodig hulp met kontak besonderhede van Rooiduin kamp teen Weskus.
- Read more about Rooiduin Weskus
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 987 views
Wonderland 45
Vriende het ons genooi om volgende naweek saam met hulle te gaan kamp en visvang by Wonderland 45. Dit is 50 km hier van my af en is in Pretoria Oos omgewing. Ek het al gehoor van die plek en hulle FB bemarking gesien, maar was nog nooit daar nie.
- Read more about Wonderland 45
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 366 views
Die groot name en .........
....geld.
Na aankleiding van Chris en sy vering verbetering, wonder ek;
- Read more about Die groot name en .........
- 17 comments
- Log in or register to post comments
- 215 views
Haarkapper
Klein Sannie van 7 jaar oud wil met alle mag saam Pappa haarkapper toe gaan. Sy wil sien hoe word mans se hare gesny. Later moes Pappa maar instem. Oppad soontoe sien sy in n kafee venster n koek uitstalling. Sy dring aan vir n snytjie lemoenkoek.
- Read more about Haarkapper
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 103 views
Brutus A/T bande
Terwyl ek ‘n artikel lees aanlyn in SA4x4 sien ek ‘n advertensie vir Brutus bande. Die pryse lyk heel goed, en hulle beweer dit het versterkte sywalle en lae padgeraas terwyl dit goed werk op teer, modder en sand. Jy kry ook ‘n gratis TPMS as jy vier bande koop.
- Read more about Brutus A/T bande
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 59 views
Elandsbay Hotel
Ek lees nou op die ander…
Ek lees nou op die ander forum van iemand wat jaarliks gaan kamp by die "Elandsbay Hotel", en daar is blykbaar 5 staanplekke by die hotel, en hulle kyk oor die munisipale park.
- Read more about Elandsbay Hotel
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 60 views




