- 593306 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Stem heeltemal saam Wessel… | November 2026 | neef Herman -1 hour ago |
| Herman... | November 2026 | Wessel Strydom -2 hours ago |
| Wessel, hierdie is n… | November 2026 | neef Herman -4 hours ago |
| Nou weet ek hoe.... | November 2026 | Wessel Strydom -9 hours ago |
| November brandstof prys | November 2026 | Geert -9 hours ago |
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -15 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Rolstoelvriendelike kampplekke
Ek hoop iemand sal kan help. Ek en my vrou is pensioenarisse sedert Desember 2022.
- Read more about Rolstoelvriendelike kampplekke
- 25 comments
- Log in or register to post comments
- 226 views
Wildtuin piekniek plekke
Môre willetuin liefhebbers
Sit en dink aan hoe 'n mens se lewe deur fases gaan. Nou is die vraag, wat het dit te doen met piekniekplekke? Ek lees in van die gesprekke raak iets wat Chris B genoem het, dat hulle deesdae al minder daar aandoen.
- Read more about Wildtuin piekniek plekke
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 257 views
ATKV Oorde
Goeie More,
Ek het na die resensies gaan lees maar ATKV Klein Kariba is maar skraal en jare terug se resensies.
Wie was onlangs by ATKV Buffelspoort en ATKV Klein Kariba?
Wat is julle gevoel oor die twee oorde en watter een sal julle kies en die redes vir jou keuse?
- Read more about ATKV Oorde
- 49 comments
- Log in or register to post comments
- 844 views
Keuse van veldvoertuig
Middag vriende
Aangesien ek heerlik deelgeneem het aan die besoedeling van Shaun se gesprek, begin ek die ene. Duidelik is daar wel 'n groot belangstelling in die onderwerp.
Ek het so vinnig op Toyota se blad ingegaan, en interessante inligting gevind. Byvoorbeeld;
- Read more about Keuse van veldvoertuig
- 34 comments
- Log in or register to post comments
- 415 views
Lewensduur van voertuie
Môre vriende
Na aanleiding van Chris S se dilemma met te veel voertuie, en 'n opmerking daarop komende van neef Herman, begin ek die gesprek.
- Read more about Lewensduur van voertuie
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 87 views
Light Weight Offroad Camper Build
Ek het onlangs eers die forum gevind, en wil graag my Offroad Trailer Build deel, ek het als op YouTube tot dusver gesit en maak dit makliker om so te deel as om fotos te neem en te tik.
- Read more about Light Weight Offroad Camper Build
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 70 views
"After market" installasies op jou karavaan
My ervaring is dat 'n tipiese woonwa-kampeerder verbeter maar voortdurend sy woonwa, meestal "doen dit self" maar soms is dit nodig om sekere dinge by spesialiste te laat doen. Ek het talle verbeterings self gedoen, maar die volgende twee byvoegings het ek laat doen :-
- Read more about "After market" installasies op jou karavaan
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 173 views
Prado's te huur
Môre vriende
Ek sien vanoggend 'n advertensie, gemik op ons armlastiges wat nie Prado's kan bekostig nie.
- Read more about Prado's te huur
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 57 views
Sprite Tourer SW
Hallo almal. Weet iemand moontlik van n privaat persoon wat uitstekende sweiswerk kan doen in Durbanville area. Wil graag n spaarwiel rak agter onder venster van SW laat aanbring. Het 1 gesien in Jeffreysbaai maar nooit die mense gesien nie, was seker uit om omgewing te verken. Dankie
- Read more about Sprite Tourer SW
- 11 comments
- Log in or register to post comments
- 212 views
Januarie '23 algemene gesêls
👋🏻 Dagsê, geniet jou dag en jou ☕🫖
Lyk my ek gaan Vrydag 'n nat oppak he volgens die weer.
- Read more about Januarie '23 algemene gesêls
- 124 comments
- Log in or register to post comments
- 1804 views




