- 593308 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Stem heeltemal saam Wessel… | November 2026 | neef Herman -5 hours ago |
| Herman... | November 2026 | Wessel Strydom -6 hours ago |
| Wessel, hierdie is n… | November 2026 | neef Herman -8 hours ago |
| Nou weet ek hoe.... | November 2026 | Wessel Strydom -13 hours ago |
| November brandstof prys | November 2026 | Geert -13 hours ago |
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -19 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Jubaweni oord
Ons gaan die lang naweek van 17 tot 21 Maart die jaar na Jabuweni oord naby Nylstroon kamp, my kleinseun gaan op 'n rugby kamp daar, en oupa-hulle gaan saam.
Op die internet lyk dit baie mooi, dit gaan my eerste besoek daar wees.
Jabuweni
- Read more about Jubaweni oord
- 11 comments
- Log in or register to post comments
- 296 views
SanParks Wildcard
Ons seun is nou oor 18. Toe ons laas in KNP was wou hulle hom nie toelaat onder ons "Family Wildcard" nie. Hy is nog student en bly nog by ons...nes soos op skool. Weet julle of daar n spesiale afslag wild kaart vir studente is?
- Read more about SanParks Wildcard
- Log in or register to post comments
- 24 views
Wagon Drift / Kampeer verslaafdes -Sterrekyk
Wie het al by Wagon Drift gekamp of al gehoor van die kampeerplek?
Ek is bevoorreg om uitgenooi te wees deur ons forumvriend Geert, om saam met hulle FB groep "Kampeer Verslaafdes" te gaan kamp die naweek van 12 - 14 Mei.
- Read more about Wagon Drift / Kampeer verslaafdes -Sterrekyk
- 35 comments
- Log in or register to post comments
- 717 views
1993 Penta oordoen
My dogter-hulle het 'n 1993 Penta gekoop waar daar baie werk is wat wag.
Skoonseun is 'n handige man en wil die hele wa oor doen, hy het reeds daarmee begin, ek gaan vandag kyk bietjie raad gee, sal soos hy vorder ook hier verslag doen.
- Read more about 1993 Penta oordoen
- 22 comments
- Log in or register to post comments
- 238 views
Brandstof pryse toepassing
Goeie môre vriende, ek het lank 'n toep gebruik wat vir my die diesel pryse naby, aan waar ek my bevind, uit gewys het. Die "App" het op gehou werk,(Pitstops) en ek kry nie 'n ander een op Istore nie.
- Read more about Brandstof pryse toepassing
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 97 views
Fleetline waterpomp vervang
Laas jaar het ons Fleetline L ('95 model) se waterpomp onklaar geraak. Daai jare se Fleetline's en ek sou reken ook Palma's het twee wasbakkies binne wat water onttrek uit 'n 40l tenk wat dwars voor die as onder die karavaan gemonteer is. Lyk asof die pomp slegs van bo die tenk bereikbaar is.
- Read more about Fleetline waterpomp vervang
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 111 views
Profiel van kampeerders
Middag vriende
Ek het sommer vanoggend so bietjie rondgebel vir woonwa pryse. Wel ek is terug van die hospitaal af, mensig die pryse vir nuwes is erg.
Nou wonder ek, hoe lyk vandag se kampeerders in terme van;
ouderdom, inkomste gradering
- Read more about Profiel van kampeerders
- 27 comments
- Log in or register to post comments
- 580 views
Gawe kampeerders
Ons kamp nogsteeds baie lekker op Jongensfontein. Al die mense is vriendelik en hier heers n aangename atmosfeer in die kamp. Die laaste 2 dae was bietjie winderig en nat, maar dit verwerk ook . Ek kan net noem dat Morne, die bestuurder van die ATKV op Hartenbos en sy vrou regoor ons kamp.
- Read more about Gawe kampeerders
- Log in or register to post comments
- 27 views
Aangename Kampers
Ek kamp op die oomblik in Jongensfontein vir n maand. Ek wil net noem dat Morne, die bestuurder van die ATKV op Hartenbos en sy vrou ons buurkampers is. Dit is twee van die aangenaamste mense wat ek nog mee saam gekamp het. Dit wys jou net as jy saam met mense kamp, leer jy hulle werklik ken.
- Read more about Aangename Kampers
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 53 views
Sedans- SNV - Bakkie
Môre vriende
Na aanleiding van Chris S se Prado luksakke, begin ek die gesprek.
- Read more about Sedans- SNV - Bakkie
- 21 comments
- Log in or register to post comments
- 305 views




