- 589772 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Lig my laphoedjie.... | 2025 Wonderland 45 | Wessel Strydom -3 hours ago |
| wapen lisensie | My nuwe voertuig | Wessel Strydom -3 hours ago |
| Pragtige fotos | 2025 Wonderland 45 | Geert -3 hours ago |
| Dapper pa! | 2025 Wonderland 45 | Rona du Plessis -3 hours ago |
| Goeie Hout | Nog lekker hoender resepte | Rona du Plessis -4 hours ago |
| Raai wat's vir aandete vanaand. | Nog lekker hoender resepte | Goeie Hout -4 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Mercedes Avalon Motorhome
Jammer ek is nou so lastig. Ek het altyd die motorhome by 1 van die baie City plekke wat orals opskiet, laat diens. Na slegte ervaring soek ek nou dringend n plek wat hom kan diens Durbanville of Somerset Wes, noordelike voorstede. Dankie
- Read more about Mercedes Avalon Motorhome
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 44 views
Addo toer
More almal. Voorspoed vir 2026. Het iemand al van die Kaap so kamp kamp gery tot in Addo. Wil net graag weet van veilige staanplekke en wil miskien nie weer met N2 terug kom nie. So n sirkel roete, miskien deur Karoo terug. Is Junie n goeie tyd om dit te doen. Dankie
- Read more about Addo toer
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 105 views
Lekker Koffie
Chris ek sien jy hou ook van lekker koffie. Gebruik jy n Moca pot ? As dit is sal ek graag wil weet watter een. Dankie. Maurits
- Read more about Lekker Koffie
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 90 views
Swadini 2026
Ons was toe saam met ons ver kinders en ook ons naby kinders, van 03 Jan tot 10 Jan 2026 by Swadini oord.
- Read more about Swadini 2026
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 101 views
Keuse van tru kamera
Die Sensation wat ek onlangs aageskaf het 'n HIKVision kamera agter gemonteer met bedrading wat by die A raam eindig (lyk soos AV proppe waarmee dit eindig).
- Read more about Keuse van tru kamera
- 19 comments
- Log in or register to post comments
- 182 views
Kagga kamma oord
Ek kyk gister die episode van SAFARI toere waar hulle deur die Tankwa na die Sederberge toer.
- Read more about Kagga kamma oord
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 29 views
Toyota 4x4 deeltyds en voltyds aandrywing
Vir ouens wat ook hierin belangstel. Ek plaas hier spesifiek die grafiese verduideliking van die oordragkas vir 'n Toyota. Tot ek kon dit verstaan en geniet.
Soek op youtube.com vir
Toyotas 4WD systems and drivetrain technologies explained.
- Read more about Toyota 4x4 deeltyds en voltyds aandrywing
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 41 views
Len in die Kruger Wildtuin in Augustus 2026
Ek weet dis nog 6 maande voor Augustus, maar ek weet ook Kampforum-vrinne hou daarvan om deel te wees van 'n ou se beplanning op 'n lekker wegbreek.
- Read more about Len in die Kruger Wildtuin in Augustus 2026
- 173 comments
- Log in or register to post comments
- 2570 views
Die Bouchers en Dwarswegstrand
Die bymekaarsit vir môre se inpak is in volle swang. Inderwaarheid moet nog slegs ons klere gepak word. Die res van die items staan in die leë garage waar die Hilux normaalweg staan - dié is mos by die paneelkloppers. Die koue goed word môre-oggend eers in die Coleman gepak.
- Read more about Die Bouchers en Dwarswegstrand
- 113 comments
- Log in or register to post comments
- 1412 views
Da-kar en Da-bakkie
Ek begin sommer die gesprek vir manne en manninne wat van die sport[s] hou.
Ek sien gister dat die wegspringrooster, bepaal deur 'n tydtoets, as volg lyk
Plekke 1 en 2 ----Ford Raptor v8
Plekke 5 en 6----Toyota
- Read more about Da-kar en Da-bakkie
- 22 comments
- Log in or register to post comments
- 326 views




