- 589823 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Lig my laphoedjie.... | 2025 Wonderland 45 | Wessel Strydom -10 hours ago |
| wapen lisensie | My nuwe voertuig | Wessel Strydom -10 hours ago |
| Pragtige fotos | 2025 Wonderland 45 | Geert -10 hours ago |
| Dapper pa! | 2025 Wonderland 45 | Rona du Plessis -10 hours ago |
| Goeie Hout | Nog lekker hoender resepte | Rona du Plessis -11 hours ago |
| Raai wat's vir aandete vanaand. | Nog lekker hoender resepte | Goeie Hout -11 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Molopo Oog
Goeie môre. Ek doen navraag oor Molopo Oog. Is daar kampplekke beskikbaar? Waar kan ek navraag doen? En is die plek aantebevole?
Dankie
- Read more about Molopo Oog
- 14 comments
- Log in or register to post comments
- 242 views
Januarie saamgesels
Goeie dag aan al die forumvriende . Met groot lawaai het 2026 so rukkie terug aangebreek. Ek vertrou dat almal wat hier lees en deelneem 'n voorspoedige 2026 sal beleef en ervaar.
- Read more about Januarie saamgesels
- 191 comments
- Log in or register to post comments
- 2350 views
Joosteswerwe
Ek het gou weer op internet gaan soek. Daar onder lekkerslaap word dit gelys as Joosteswerwe. Die uitspraak kan seker wees;
Jooste swerwe
Joostes werwe
Daar is fotos van die uitspanning onder die gesprek;
Strydoms se 2025 Namakwaland toer, op bladsy 8.
- Read more about Joosteswerwe
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 35 views
4x4 met Andre
Julle manne met die regte voertuie kyk seker ook na die Andre se programme. Dit word op DSTV144 uitgesaai. Ek wag nou vir laaste aflewering in sy nuutste reis, met bakkies en Bush Lapas op die Namibië sandduie.
- Read more about 4x4 met Andre
- 30 comments
- Log in or register to post comments
- 331 views
Oesterbaai
Het iemand al by Oesterbaai naby Kaap St Francis gaan kampeer.
Dit lyk na 'n baie netjiese oord. Volgens vriende met 'n strandhuis daar, is dit aan te bevele. Netjies met geboude mure begrens.
- Read more about Oesterbaai
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 60 views
Kamp 2026 as pensioners
More almal lekke om weer bietjie te gesels Berdien het vandag begin as n pensionnaris. Sy het amper 39 werk by steenkoolmyn die myn is nou toegemaak Ek gaan op pension 30 Desember 2025 so nog 4 werksdae oor vir my dan verlaat ek Sasol met n dankbare hart.
- Read more about Kamp 2026 as pensioners
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 71 views
Dwarswegstrand - Januarie 2026
Nadat ons uitgemis het (a.g.v. gesondheidredes) van ons twee onderskeie maandkampe by Dwarswegstrand, wat sou plaasvind vanaf 4 Nov tot 4 Desember en 14 Januarie tot 13 Februarie, het ons besluit om een van die die strandfront-woonstelle by dié oord vir twee weke te huur.
- Read more about Dwarswegstrand - Januarie 2026
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 101 views
Gypsy 5 tent
Ek soek asb raad, my Gypsy 5 se tent is besig om finaal in te gee. Ek het n volledige Jurgens Exclusive tent. Sal dit op die Gypsy pas ?
- Read more about Gypsy 5 tent
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 82 views
Jeffreys baai omgewing
Watter kampeerplekke sal julle aanbeveel in Jeffreysbaai omgewing. Ek sien die volgende daar;
Jeffreys bay caravan park
Gamtoos caravan park
Big fish caravan park.
Dan is daar ook nog entjie nader aan PE die stokou Van Stadensrivier mond oord.
- Read more about Jeffreys baai omgewing
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 92 views
Balie's gat in Sederberge
Vir my vriende met hulle 4x4 trokkies en toepaslike kampeertorusting, vestig ek die aandag op die plek. Dit is so 72km vanaf Ceres op die R303 te vinde.
- Read more about Balie's gat in Sederberge
- Log in or register to post comments
- 26 views




