Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52309 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie  môre almal. 

Mag…
Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -1 hour ago
Bandprobleem : Namibië en Botswana Toer Len Loader -9 hours ago
Koos, dankie vir die… Namibië en Botswana Toer Johann L -11 hours ago
Pierre, my Penta, en ek glo… Sleep veilgheid "Tips en… Johann L -11 hours ago
Goeie middag mede forumiete… Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -12 hours ago
Pragtig Shaun, sê mos altyd,… Kleinkinders, ons lewe. Johann L -13 hours ago
Willem, jy kan vir 'n bedrag… Ewiks afstand beheer praat… Johann L -13 hours ago

Van die pad af (Kamp)

Secunda
Submitted by Sleep nou on Mon, 25/09/2017 - 10:44
Forums

So kom ek nou agter ek weet eintlik min van krag af. Julle ek gaan my 7 voet trailer gebruik vir die boskamp ding en Swing vir die normale oorde. Nou die vraag en help my julle asb soos ek innie bos gaan staan vir 5 dae en langer moet my 45liter snowmaster yskas/vrieskas hardloop vir vleis en bederf bare goedere sovel twee ligte. Ek wil solar krag gebruik maar waar klop ek aan sonder om uit gebuit te word.?

Centurion

Voortrekker

Mon, 25/09/2017 - 13:21

 Sleep nou, hier is my 2c

1.   'n lekker fris battery, net een van miskien 150ah deep cycle, 

2. 'n DC to DC battery laaier / beheerder  (met voorsiening vir 'n sonpaneel input van 130 watt minimum) en 220V laai 'n bonus -  nie goedkoop vir so 'n speelding nie.

3. Solar laaier moet verkieslik MPPT wees wat bietjie duurder is, maar krag beter gaan bestuur en batterye meer effektief laai.

4. Sonpaneel optioneel  -  dalk 2 wat gevou kan word?  2 x 80 watt?

Ek dink die maatskappy se naam is HCDP, hulle het 'n hele paar goeie opsies.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 25/09/2017 - 17:50

Shaun, ek weet ongelukkig te min van die goed om raad te kan gee.  Nie dat ek skrik om met my teerpad-wa "off-grid" te kamp nie.  Ek is maar 'n LPG-gasman vir ons karavaan yskas en my 42 liter Edesa vrieskassie.  En vir ligte gebruik ek my fris 12V "mover" battery soos verduidelik onder die Balule-boskampie draad.

Sterkte met jou soektog (en hand in die sak steek) om 'n oplossing vir jou Snowmaster vrieskas en ligte te vind

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Mon, 25/09/2017 - 21:03

Shaun, ek kan geen waardige advies gee nie, behalwe dat jy vir jou 'n ordentlike batery moet kry, as jy nie reeds een het nie, en laai dit gereeld vanaf jou bakkie / trokkie / tipper? 

Dit is jou as jy nie klomp geld wil uit gee nie.

Julle moet dit geniet daar innie bos.

 

Meyerton

Segekok

Tue, 26/09/2017 - 08:03

Shaun ek gebruik nie regtig krag as ons die bos ding doen nie.  Ek het n ou gas yskas met n vries hokkie wat met gas, 12v of 220v kan werk. Die omdat ek n gas geyser in die bakkie het gebruik ek maar meeste van die tyd net die gas. Net as ons ry skakel ek die yskas oor na 12v. en as ons by plekke slaap waar daar krag is natuurlik 220v. 

Vir ligte het ek net LED ligte wat voldoende is vir ons.

Die ligte gebruik omtrent geen krag nie so die bakkie se bat. is voldoende. 

Het al toetse gedoen en ons sal vir so 10 dae ( 2 mense)  "OFF GRIDD" kan gaan.

 

Waar my wa staan

Arie

Tue, 26/09/2017 - 08:37

ook al die jare wat ons boskampe gedoen het met 'n gas/12v/elek yskas en vrieskas gedoen, werk op die ou end maar die beste vir my?

Ligte met so 110 Amp/hr deep cycle batery wat deur jou bakkie charge as jy sleep en Bob [nie Mugabe nie] is your uncle.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 26/09/2017 - 09:23

Deon, interessant hoe jy ook die dinge heel eenvoudig en tog baie doeltreffend doen  -  ek hou daarvan en daarom is dit ook my manier van dinge doen.  Ek gaan volgende jaar weer vir die eerste keer in 'n klompie jare "off grid" kamp en het niks nodig gehad om spesiaal aan te koop nie. Ek het wel my binne-ligte nou met LEDs vervang, maar die ou halogeen gloeilampies is buitendien al 12 jaar oud en die eerste een het reeds die gees gegee - dus dit was buitendien tyd om dit te vervang.

Die hedendaagse "off grid" storie laat my dink aan my en my beterhelfde se eerste drie jaar van getroude lewe wat ons permanent in 'n karavaan die hele Suid-Afrika en die destydse Suidwes-Afrika deurreis het om by my werkgewer se takke te werk.  Daar was geen krag in karavaanparke nie en ons ligte, stoof en yskas was gas-aangedrewe. Die laaste jaar het 12V buisligte wel hul verskyning gemaak en dié het ek van krag voorsien met 'n kabel vanaf die sleepvoertuig. Dus, ek "off grid" al sedert jare gelede !

Meyerton

Segekok

Tue, 26/09/2017 - 09:54

Len hoe eenvoudiger dinge gehou word hoë minder kan breek en hoe goedkoper is dit om goed te herstel. Die nuwe goed kan soms nie herstel word nie maar moet eerder vervang word.

 

Pretoria

Hendrik83

Tue, 26/09/2017 - 10:30

Sleep nou,

Ons was die naweek inibos sonder enige krag, ek het juis van die geleentheid gebruik gemaak om my solar sisteem te toets. Ons invader Quattro het 'n Pieter Barnard Sisteem in (https://pbeproducts.co.za). Hulle the bestaande pakkette wat jy kan koop om na jou belange om te sien. Ons opset het 1 x deep cycle battery en regulator in wat ook vir solar gebruik kan word.

So ek het by 4x4 Direct (www.4x4direct.co.za) 2 x 90 watt solar panels gekoop, hulle was so R1000 vir 1. Ek het die 2 panele met 'n skaniere aan mekaar verbind en ons het die battery gecharge om ons 90l national luna yskas / vrieskas asook 2 ligte te trek. Die battery het egter net so 25% gebruik tot in die oggend voordat ek hom weer op charge gesit het.

So afhangend van jou behoeftes is daar baie opsies beskikbaar. Shop rond enmaak seker jy kry waarde vir geld.

Ek hoop jy kom reg.

Secunda

Sleep nou

Tue, 26/09/2017 - 10:35

Deon en ander nou dink ek dat die rook loop hier op by bles thanks vir julle insette

Secunda

Sleep nou

Tue, 26/09/2017 - 10:36

Dankie Hendrik ek hoor jou reg sal ek kom julle ouens is ysters

Jozie

It'l Dodat

Tue, 26/09/2017 - 12:17

Done that a few times....Still do in fact...

Firstly, forget about the 3 way freezers (absorption units).  They are not very efficient, and you run the risk of the pilot light extinguishing and everything inside going vrot.

There is nothing better than a 12v / 220v compressor freezer / fridge combination, however they are energy hungry...

to drive a compressor freezer, you need a decent solar panel....

Keeping things simple,  when it comes to solar panels, It’s all about the AMPS... not so much the watts... 140Watts... Sounds impressive and your usual Outdoor warehouse type assistant will always tell you yes it will do the job....

But that’s only partly true...

So, to calculate if your panel’s OK here is an example.

My freezer (50L Waco) uses 2.8 Amps per hour, so I build in a bit of safety and say 3 Amps per hour

3Amps * 24H = 72 Amps per day DRAW

There are effectively 9 H per day charging time

So to build in a margin of safety, your panel needs to be at least a 9Amp unit

So, 9Amps * 9 hours per day = 81Amps that you are putting back into your battery..... <subtract> the 72Amps per day draw = roughly 9 amps reserve, just in-case there is cloud / rain ETC... Sounds a lot but it’s actually only 1 charging hour ... reserve....  I'm trying to keep thing simple...

Now we come to the battery...

I would suggest you get a 120A/H deep cycle battery....

So let’s say, in reality, your 120 Ah battery is at 110Ah, build in a margin of safety and work on 100Ah

With 72Amps draw and 100 Amps available = 28 amp’s reserve.... At that level, the fridge will switch off....

So, assuming that your Snowmaster fridge draws 3Amps (but I stand corrected, I think it’s closer to 4) You should be quite comfortable driving it with a 140W 9A solar panel.....

Speak to Tom at TBV Solar... great guys and give good service...

But here is the snake in the grass (slang inni gras)

The fridge compartment in a compressor freezer is utterly inadequate for any length of time. Get yourself a decent sized cooler box and some TECHNI-ICE freezer sheets...

The techni-ice sheets are much more efficient than the usual gel packs...

Put your perishables / cheese / fresh veggies / milk ETC in the cooler box with the techni- ice sheets on the top.. (Cold drops)

Rotate the techni-sheets out with frozen sheets you keep in the freezer.

Beers / coldrinks / chilled water... keep them in a second (smaller) cooler box so that you don’t keep opening the main freezer & cooler box all the time

If lousy weather comes over, switch the freezer off, It’l stay cold for a couple of hours while not charging.

If the budget is tight, it is not necessary to have a dual charging system, just manage the battery time / life closely...

Ok, so everybody complaines about my long posts, so I'm out....

But before I go......

Watch this space, I got me a cooler box to end all cooler boxes. +- 900mm Cubed, hellish thick polystyerene outer that can be split into two heights, with reflective panels and gel packs that slot into grooves on the inside..... I'll do the photo's on the facebook page.... Got it for R250 at a pawn shop in Brits, and he get's them on a regular basis...

Let me know if this was helpful?

Ta, Warren

Meyerton

Segekok

Tue, 26/09/2017 - 13:26

Yes Warren...  the 3 way  not  as good as the 12v goodies ...  but.....  less than halve the price and they keep on working if the sun is gone for a few days.  No batteries required the can die on a lekker weekend trip to nowhere.  Then you still stand the chance to have some lekker rotten what ever.

I think that it depends on the budget and personal choice and then if you would like to keep up with the neighbors.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 26/09/2017 - 13:33

Warren, thanks for an interesting post  -  seems to be working excellent for you !

However, I beg to disagree on the following :-

"Firstly, forget about the 3 way freezers (absorption units).  They are not very efficient, and you run the risk of the pilot light extinguishing and everything inside going vrot ".

I have been camping with caravans fitted with 3-way absorption fridges for 48 years (of which 3 years permanently travelling all over South Africa and Namibia) and for the past  30 years with a 42 liter Edesa  freezer.  I have never experienced "everything going vrot".  I have to admit, the fridge is a caravan built in unit while the freezer is always placed in the tent and therefore never exposed to bad weather extinguishing the pilot flame.  The only change I have always made to improve the working of a built in fridge was to install a 12v  extractor fan at the top vent to remove the hot air from the back of the fridge.  I do not need to use cooler boxes, techni-ice freezer sheets and do not have to rotate items to keep it refrigerated. My existing two basic absorption units have been working problem free without any additional cost and no need go the more, modern expensive route.

Jozie

It'l Dodat

Tue, 26/09/2017 - 15:25

I KNEW I'd pick up flack about Absorption units......

As with everthing else, what I post is a reflection of my experiances...

With Absorption units, and off grid, I've had.....

Wind blow out the pilot, lost my grub had to pack up...

Looking down the back or from the top is just on impossable and involved turning the darn thing round each time

I've had running out of gas, everything de-frosted and went vrot.

A GOOD absption unit drops the temp (correct me but I think it's between 7 - 10 deg below ambient, that's why one puts a little 12v fan or keeps a wet towell over it...

Drama drama drama....

But I agree, it's a question of moola.... One can get away with a wet canvas bag or putting your perishables in plastic bags inside a fishing keep net with 2 bricks and putting it in the water.... <Done that too> if you want....

The OP <sleep - nou> said he's got a Snow-master compressor freezer, And all I'm saying is don't <boer - ugteruit> and go and buy an apsorbtion unit, He gottem freezer, gettum the right power source and he's set .......

S I'm just giving him the benifit of my experiance having had several absorbtion units and one compressor freezer....

Cheers chaps............

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 26/09/2017 - 18:08

No problem Warren, like wise my comment on various absorption fridges and one freezer  is also based on my personal experience.  On the other hand, you are right, Sleep-Nou already has a compressor Snowmaster fridge/freezer and has no other choice than to find something to power it with, which is going to cost him an arm and a leg. 

Ps. People supporting absorption fridges/freezers are the rare exception, as far as I know only Segekok and me.  My aim was to get a 3rd guy on board !

My Desember staanplek het nie 220V nie en moet ek met gas oor die weg kom. Gevolglik kamp ek reeds lang jare met 'n Edesa vrieskas en later toe die uitgebreide familie begin saam kamp, ook met 'n Zero vrieskas. Die Edesa was nuut gekoop en die Zero tweedehands. Beide werk vandag na jare se diens steeds 100%. Vries alles kliphard en het my nog nooit in die steek gelaat nie.

Ongeveer sewe jaar gelede het ek 'n tweedehandse boswa gekoop wat 'n 40l Snomaster en 'n 105Ah battery in gehad het. Ek het 'n 85W sonpaneel en reguleerder addisioneel bygekoop. Ek was so beïndruk met die werking van die stelsel dat ek die wa uiteindelik sonder die yskas verkoop het. Die  yskas, gekoppel aan 'n eie geprakseerde battery stelsel, het toe begin diens doen agter in die bakkie wanneer ons op korter uitstappies met die daktent gaan. 

Twee jaar gelede het ons twee weke gekamp met hierdie stelsel sonder probleme. Wat ek wel sederdien gedoen het om 'n beter buffer te kan hê, was om 'n tweede battery en nog 'n 85W sonpaneel aan te skaf. Die is nou nog nie beproef nie, maar ek is gemaklik dat daar, vir ons doeleindes nou genoeg reserwe is.

Na my mening is daar dus ruimte vir beide tipes en moet elke kamper maar die besluit vir hom- of haarself maak. 

Jozie

It'l Dodat

Wed, 27/09/2017 - 06:22

Hi julle....

kekekekeke

Wie van julle onhou HIERDIE mynjeer??  Ek't al tot hom probeer...

Vir die wat nog jonk-en-pronk is, Die boe sak is n water sak. Onder is die "koel-kas".

maak die water-sak vol, en die hele ding bly nat, en die evaporasie wat deur die wind aagedryf word, hou alles nogal koel....

Werk nie te sleg....

Van daaraf het ek nou alles in plastic sakkies toe gemaak (eiers / long-life melk / margerene ENS, en saam 2L coeldrank, alles in vis keep-net met klippe inni water gesit.....

Dit werk baie goed

a