Stukkie raad wat regtig help vir julle wat lank kamp op n slag is om n stukke houtskool of stukkie steenkool binne jou yskas te sit terwyl jy kamp dit hou reuke uit yskas en kos innie yskas reuk vry
Ook terug by die huis
Terug by die huis maak ek die yskas binne goed skoon en laat hom oop staan om ook goed droog te word. Daarna gaan die stuk houtskool op 'n vel koerant papier in. Dan kan hy maar toestaan tot jy hom weer nodig het. Hy sal nie 'n reuk ontwikkel nie.
Net so Johan K
Ek doen die houtskool / steenkool al vir baie lank en dit werk
Die oop..............
Ek het nog nie die steenkool idee probeer nie, maar ek weet die oop deur wanneer die yskas of vrieskas nie ingebruik is nie, is absoluut noodsaaklik vir 'n lang, reukvrye lewensduur.
Yes Leeutemmer
Ek gebruik charcoal ook as ek nie stuk steenkool het nie het gister gesels met n oue paar wat hulle wa ingebring het vir n diens en die oom se hy vervang die charcoal eenkeer elke tweede week en baie van die swalltjies doen dit ook. Ek was maar skepties toe ek gehoor het dit werk self gedoen en ja verseker dit werk





Dankie sleep nou dit is nou…
Dankie Sleep nou, dit is nou oulike raad.