Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -6 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -6 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -6 hours ago

Kamp lank met yskas

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Stukkie raad wat regtig help vir julle wat lank kamp op n slag is om n stukke houtskool of stukkie steenkool binne jou yskas te sit terwyl jy kamp dit hou reuke uit yskas en kos innie yskas reuk vry

Terug by die huis maak ek die yskas binne goed skoon en laat hom oop staan om  ook goed droog te word. Daarna gaan die stuk houtskool op 'n vel koerant papier in. Dan kan hy maar toestaan tot jy hom weer nodig het. Hy sal nie 'n reuk ontwikkel nie.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 06/11/2017 - 12:27

Ek het nog nie die steenkool idee probeer nie, maar ek weet die oop deur wanneer die yskas of vrieskas nie ingebruik is nie, is absoluut noodsaaklik vir 'n lang, reukvrye lewensduur.

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 12/11/2017 - 06:27

Ek gebruik charcoal ook as ek nie stuk steenkool het nie het gister gesels met n oue paar wat hulle wa ingebring het vir n diens en die oom se hy vervang die charcoal eenkeer elke tweede week en baie van die swalltjies doen dit ook. Ek was maar skepties toe ek gehoor het dit werk self gedoen en ja verseker dit werk

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus