TO
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

 nuwe onderwerp graderings

89429 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die niks doen van Chris en… Karoo Nasionale park Lapskag -4 hours ago
Donkiemedisyne Vriendelike debat voering. Len Loader -6 hours ago
Nou kan ek bewys ek lees… Vriendelike debat voering. Johann L -6 hours ago
Willem... Vriendelike debat voering. Len Loader -6 hours ago
Arie, dalk so bietjie vroeg… Vriendelike debat voering. Johann L -6 hours ago
Chris daai berg kwaggas is… Karoo Nasionale park Johann L -6 hours ago

My ( Ons ) droom begin

Secunda
Submitted bySleep nou onTue, 12/12/2017 - 07:36
Forums

My droom om off grid te gaan kamp waar geen mauls geen krag en myle en myle se sand ,berge en bos is val stadig maar verseker in plek. Ek en Berdien besluit met die, gaan ons n voertuig aankoop wat ons nie bang, jammer gaan wees vir n krap of twee nie. Gaan die voertuig aanpas iets soos Segkok (Deon) Ek doen huiswerk al vir so 2 jaar en het toe op n Toyota Cruiser FJ 45 bakkie besluit hy kan die rowwe terein met n smile doen. My budget so R200000 meeste kamp toerusting wat ek nou het gaan ek gebruik vir normale kamp met caravan en ook off grid. Nou is dit vir die spaar van my droom dan hieja hieja hier kom die Mollers bos toe

Centurion

Voortrekker

Tue, 12/12/2017 - 07:45

Bostoe! yessmiley​​​​​​

Dit is lekker om Jonk en onafhanklik te wees.? Ons sien uit daarnaa om deel te wees van julle beplanning en avontuur. 

Ek dink daai Cruiser is die regte ding.  Miskien as ek ook eendag groot en weer jonk is wink

Ai dit is ook my my droom om eendag so heeltemal uit die beskawing te verdwyn en onafhanklik van 220v te kan kamp .Loer maar hoe die manne dit doen ek sien dit kan nogal n duur storie raak .

Dasie ja dit kan duur raak ver al as mens van die nuutste goed op die mark wil koop.  Daar is darem ander alternatiewe.

My hele setup is onder R10 k.  Dit sluit die geyser daktent ens. als in.  As mens wil kompeteer met die van der Mêrwes en jou 5 ster geriewe daar wil hê gaan jy baie betaal. 

Mens wil mos juis wegkom van die lawaai. 

Het julle al opgelet hoe stil raak dit as Eishkom die krag afsit....

Secunda

Sleep nou

Tue, 12/12/2017 - 09:35

Dis hoe ek dit laaik soos jy se as Eskom af is is dit kos vir jou gees en liggaam Dassie ek hoor jou maar soos Deon ook noem dis nie nodig vir duur toerusting nie doen jou huiswerk goed en jy sal verbaas wees hoe met min kom jy ver. Net met gesels met Deon en n paar ander ouens het ek al amper R25000 gespaar om slimmer dinge te doen.

Meyerton

Segekok

Tue, 12/12/2017 - 09:47

Ek dink ook sterk daaroor om van die daktent ontslae te raak.  Dit verhoog die brandstof verbruik heelwat en is nie altyd die beste opsie nie.

Gaan dalk eerder n ligte pop-up tent kry. Al wat my dan pla is die lekker sagte bed..  Daai opkom as mens op die grond lê...

Secunda

Sleep nou

Tue, 12/12/2017 - 10:04

Deon dis hoekom ek my twee Howling Moon strata tente gaan saam vat een vir slap ander een vir bere plek Berdien met haar knieg sukkel met trappe ek gaan die daktent ding ook los sal maar kyk na ordenlike opblaas matras en baie patch en solution solar system geskraap van my lys van dinge om te kry sal gebruik maak van dual battery system . Deon weer eens dankie vir jou raad

Segekok en Sleep nou dit klink asof julle manne julle huiswerk gedoen het .Ek het ook al baie gewonder oor die manne wat so met die RTT ry die weerstand verhoog mos die brandstof gebruik . Ek het al n inverter in my Landy gesit hy trek my yskas mooi in die karavaan as ek ry so nou wil ek net batterye kry vir die lank staan en het al my ligte in die karavaan LED  gemaak .Vir kook het ons die gas en die skottel moet net n porta pottie kry vir mamma se gerief .Stem saam dat die opstaan vanaf die grond is n probleem en ek is nie mal oor die " stretchers " nie hulle is te ongemaklik

Meyerton

Segekok

Tue, 12/12/2017 - 11:09

Ek dink hier is n geleentheid......

Kom ons bou n nuwe soort stretcher...  lig, maklik om op te slaan , gemaklik... 

Ok ok  Segekok ek sien Warren het n plan wat hy more met ons sal deel . Ek het vir 3 jaar gekamp en agter in my Land Rover geslaap het n "plywood board" ingesit met n dubbel matras .Ek het baie lekker geslaap maar toe begin die Land Rover te lek en is my matras ,hoe se hulle jou kombers en my matras en daar le die ding laugh

Meyerton

Segekok

Tue, 12/12/2017 - 16:16

Dassie ek wil nou nie graag Sleep nou se draad kaap nie.  Maar as mens agter in wil slaap moet mens als uitpak....  veral as mens net een nag op n plek oorslaap.

 

Meyerton

Segekok

Tue, 12/12/2017 - 16:23

Die trailer kan nie ooral saam gaan nie.   Die Namakwa 4x4 roete is een van daardie plekke en daar gaan ons seker nooit meer as een nag op n plek oorslaap nie.

 

The very best..........

Ohhhhhh heck the chiela bell's gone....

Gotta bust outta here before I have to lock up.....

 

Vaalpark

Johann L

Tue, 12/12/2017 - 21:26

Ek kan nou nie saam praat met julle off grid kampering nie, maar ek kan saam lees, EN dit geniet.

Dit klink so lekker, so terug na die 60' / 70's toe esdom nog nie oral hul vingers in gehad nie en jy moes met gas en hout kamp, lekker verby.

Stretchers.... The worst is the Disc-o-bed, which is complex & time consuming to set up,/ weak structure, cross bars too long (no centre support) / heavy / space hungry when packed up

But just about every stretcher has the following design flaw...

The mat sags in middle giving rise to problem of not being able to sleep on your side with your knees drawn up, especially if you are around 6'

To overcome this you are compelled to buy a camping mattress either a blow up or sponge.

Air mattresses are prone to puncture and take time / are noisy to blow up & sponge mattresses are humoungously space hungry

Either way, buying a conventional camping stretcher is eventually going to cost you more than a domestic single bed, especially if you don't get it right first time.....

So, let's ignore the problem of getting up off the floor for a moment.

Years of camping, and the very best camping bed I’ve ever had is a good quality 3 division camping mattress (Howling Moon) and a simple board, made from 18 ply shutter board, the same size as the mattress.. IE 2000L x 700W, with a couple of strips of the shutter board +-  50- 70 mm wide x 700L.

The strips are used to level the board on sloping ground, EG 3 up on the low side 2 up in the middle 1 up at the high side.

Throw down an old blanket, plonk the board on-top of the strips, put the mattress on top and your bed is done.

You have to have a mattress anyway, so nothing extra there..

The board packs flat, and so it’s not space hungry.

OK, so what are the benifits of on the ground...

You bedspace is actually much wider than the 700mm, because who cares if your stuff hangs off the side of the matress, You are not directly on the ground so you won't draw the cold up from the floor.

If you are worried about moisture absobtion through the floor of your tent, just put down a piece of plastic under the blanket... a common painters drip-sheet will do just nice.

Now for the getting up off the floor, especially for us ou-ballies....

It's just a matter of how you do this...

The best way to do this is to get out so that you are kneeling then get up from that position. Trynig to get up from flat on your bum is difficult...

At my age... blooming impossable.... And by the time I've actually done that, I don't need to pee any more....

So that's my plan.... A Board / a 3 div matress / and getting up the right way.

Now for blow up matresses....

Who the heck is still bumbling around on the forum that still remembers "mail order"?

Well, I bought a blow up matress from my elderly... (Yip he is a good deal older than me, believe it or nay) neighbour, who bought one back in the late 70's through "mail order".... and amazingly, it still does not leak....

Why?

Well I'll be telling you....

Back then, when things where made properly, (and you bought things through "mail order" it came with a THICK piece of plastic sheet to put under the matress to protect it....

AND a repair kit.....

AND....Shhhhhh....... Instructions....

Yip INSTRUCTIONS..... Can you believe that?.. INSTRUCTIONS! gosh....

Like "SIT DOWN GENTLY"...../..........We STRONGLY RECOMMEND you put a coarse blanket ontop of the protective mat under the matress to protect......

Oh the thing is beige top and white bottom.....

Nothing like the crappy junk available to us through Massmart and similar outlets today....

And I'm of the mind, that, If one does take a bit of care, like putting down a thick piece of plastic then a blanket then the matress, and you treat it with a bit of concern, (after all it's made in China) it SHOULD manage to keep you off the floor...

So why all of this about blow up matresses?.....

Me thinks, at the end of the day, a thick piece of plastic, then an old blanket, then the blow up jobbie (hehehe) and you work considerately and gently..........One of those double height blow up beds should do the job quite nicely.....

And ontop of all that, it actually packs up quite small for what it is....

Never actually got to try one out though......

Might still be sleeping downhill... (that could be fun).....

 

 

Meyerton

Segekok

Wed, 13/12/2017 - 07:18

Thanks Warren.

 And here I was expecting a brand new design for n stretcher.

Here comes Warren with a "plank" ( I always knew that planks do have there value)laugh and not just any old plank...  its got to be the one to n specific size...

(Just joking)