Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -6 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -7 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -7 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago

E-pos notifikasies

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

notify me

Hallo almal.     toets gerus die NUWE  epos notifikasie funksie.   Dit is nog onder ontwikkeling, maar funksionalitiet is bruikbaar.

As jy een keer besluit om 'n draad te volg, dan sal die volg opsie altyd aktief wees op alle insette, en moet jy dit elke keer de-selekteer op 'n inset as jy NIE notifikasies wil ontvang vir die betrokke draad nie.   Jy kan dit gaan afsit onder jou profiel (account)

Wanneer jy 'n epos notifikasie ontvang, sal daar ook 'n skakel wees om die notifikasies vir die betrokke draad af te skakel.  ONTHOU, wanneer jy dit kliek, ontvolg jy dadelik, en kan die nie omgekeer word nie.  As jy die betrokke draad weer wil volg, moet jy 'n nuwe inset gaan lewer en weer die 'volg' opsie kies.smiley

Om 'n draad te volg, moet jy 'n inset lewer en die 'volg' opsie selekteer.

Volg insette op al jou Onderwerpe.     Jy kan ook onder jou profiel (account) kies om notifikasies te ontvang vir enige insette op AL jou onderwerpe.   Individuele onderwerpe kan nie geaktiveer word vir notifikasies nie.

NUWE lede se  ALLE onderwerp notifikasies sal outomaties aangeskakel wees - dit sal help om 'n nuwe lid wat eerste onderwerpe plaas te laat weet as iemand 'n inset daarop gelewer het.

Centurion

Voortrekker

Sat, 10/02/2018 - 19:59

Dankie Willem vir die voorstel, dankie Gees vir die aanmoediging! smiley

Die opsie op insette om notifikasies te kry is nou weg, maar die opsie vir notifikasies op AL jou onderwerpe is nog beskikbaar en is aan vir nuwe lede.

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 11/02/2018 - 19:00

Ek hou van die "?" 

 dis reg Willem.   Beteken daar is nuwe insette wat jy nog nie gesien het nie.  Ek het dit op 'n paar plekke so gedoen.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus