Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
GOOGLE aanteken Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -2 hours ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -12 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -14 hours ago

Kokoriba Kampforum Saamtrek en Sterre kyk

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

kampforum saamtrek

Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.

  1. Kokoriba  -  R400 per naweek vir staanplek vir 6.
    Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister.
  2. Bosfontein  -  R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
    Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
    Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…

 

Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.

google kaart
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Thu, 24/05/2018 - 18:34

Daai oom Stof is so baie waar. Ek wil amper belowe met die volgende een is ek daar, maar al agtergekom dit baie gevaarlik en dissapointing(spelling) om sulke beloftes te maak.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Thu, 24/05/2018 - 18:51

Partykeer word n foto net op die regte tyd geklik. Die foto van ontvangs, dit maak dit vir my wat die duif daarbo op die krag draad sit en terug kyk.

Oom Voorrie en tannie Lolla, ek het presies daai selfde campmaster braaier in my wa.

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 24/05/2018 - 19:05

Ai hoe wens Petra en ek dat ons daar kon wees!

Ek mis daai twee kabouters wat elke oggend en aand vir my kom groet het erg!!

Julle moet dit voluit geniet!

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 24/05/2018 - 19:24

Daar vat hy mooi... smiley

Vuur

Liggies in agtergrond is Hendrik Craukamp hulle se kamp. 

Arie en Petra on verlang net so na julle. 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 25/05/2018 - 09:38

Is dit die hulp wat Kokoriba bied om kampers te help kamp opslaan ?  Hulle is beslis een voor die ander plekke, hoop nie hulle vra 'n plaas se geld soos die Rastas in die Kaap nie.

Kokoriba saamtrek

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus