Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ongeleesde insette Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Chris Kgalagadi Oktober 2026 Johann L -2 hours ago
Ons het so paar jaar gelede… Umfula Johann L -2 hours ago
(Nee wat ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Johan Umfula Johann L -2 hours ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Kokoriba Kampforum Saamtrek en Sterre kyk

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

kampforum saamtrek

Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.

  1. Kokoriba  -  R400 per naweek vir staanplek vir 6.
    Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister.
  2. Bosfontein  -  R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
    Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
    Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…

 

Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.

google kaart
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 25/05/2018 - 13:23

Ek hoop almal arriveer veilig en julle moet dit geniet.   Kuier lekker saam.   Dit lyk na 'n lekker dag.   Ek het mos voorgestel julle moet ons sonskyn kry en ons julle reën.  Wel, dit reën vandag in die Baai, nie hard nie maar elke nou en dan 'n deurdringende bui.

Stuur liefdegroete vir almal daar, ons dink aan julle!

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 25/05/2018 - 19:14

Ja swaer, is swaar swaer, ek sien dit is net Anton en Deon wat op lyn is van daai saamtrek, seker maar vergeet om uit te log. Ons is heeltemal verstote en af geskeep?

0

Voortrekker dankie vir die foto's dit lyk baie nice daar net ingeval jy wonder of jy ons jaloers gemaak het ..............    Ja jy het laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus