Forums
More. N tannie wat hier in ons komplx het op aandeelsertifikate af gekom wat sy baie jare terug ge erf het van haar ouers.
1.EERSTE NASIONALE TEE EN KOFFIE FABRIEKE
20EMTEK BELEGGINGS BK.
Ek help haar om meer inligting te bekom.
Enige hulp?
Willem
Ek dog dit is 'n grappie wat…
Ek dog dit is 'n grappie wat hier geplaas word? ![]()
Kan iemand my help hiermee
... hang af? Kamp julle? Gaan sy die aandele geld vir kamp gebruik? Kampforum soek 10% van die aandele ![]()
Ons kamp altyd Nou ja,…
Ons kamp altyd
Nou ja, baie welkom by kampforum!
Teen die tempo wat ons hier koffie drink op kampforum dink ek ons moet ook aandele in die Nationale Koffie Fabrieke hé? ![]()





(NASIONALE TEE EN KOFFIE AANDELE
More.Iemand in ons kompleks het aandele baie jare terug geerf.
1.nasionale tee en koffie fabrieke
2.entek beleggings
Kan iemand my help hiermee