Anton: Ek begin hierdie draad namens Dusty. Blykbaar is daar geen sein vir internet by Hatbeeshoek nie
Stoffel het hierdie 2 foto's vandag vir my gestuur. Die afleiding wat ek maak is dat dit so warm was dat hy nie verder gekom het as om die grondseil neer te lê nie?
Ek hoop om môre nog 'n paar fotos van Dusty te kry en hier te plaas.


Vandag, lyk my die kamp is opgeslaan.

Algemene Ablusie... …
Algemene Ablusie...

Bloukopkoggelmander...




Hulle lyk bietjie eensaam en…
Hulle lyk bietjie eensaam en alleen. Lyk na 'n lekker kamp, ek hoop hulle geniet dit daar. Dankie vir die foto's, Voortrekker.
Anton dankie virdie fotos…
Anton dankie virdie fotos namens Stoffel👍
Stoffel, julle moet dit geniet, mens, maar jy gaan kos kook in daai hitte![]()
Dit lyk nou rustig en lekker…
Dit lyk nou rustig en lekker stil daar!
Julle moet dit geniet. Ek…
Julle moet dit geniet. Ek het ook van die plek gehou toe ons daar gekamp het, dit was regtig lekker. Daai tyd was die dam net modder met baie Babers in, die kinders het dit geniet om daar vis te vang want die aas het nog nie eers geval nie dan was hy klaar aan die hoek.
Besig om dam skoon te maak…
Besig om dam skoon te maak want die kampeerders wil die naweek visvang.


Perdestalle

Stoffel sê sy wa is die…
Stoffel sê sy wa is die enigste in die kamp, foto hierbo van die wa wat vêr tussen die bome staan. Dit is blykbaar stil voor die (naweek)storm.
Lekke Stoffel
Dankie Dusty vir fotos namens Stoffel dit lyk na nice oord sien dis ook droog daar
Dankie Dusty vir fotos…
Dankie Dusty vir fotos namens Stoffel
Ja dankie Dusty! ![]()
Het die Egelse Stoffel …
Het die Egelse Stoffel [Dusty] die fotos vir die Afrikaanse Dusty [stoffel] gestuur of anders om.
Ek dink as Stoffel weer aan staar siekte ly moet hy maar 'n lekker geselsie met Dusty aanknoop, ten minste weet hy dat hy dan met iemand praat wat die selfde siening as hy oor die wereld het?
Dankie Voorie dat jy beide stoffel en Dusty se fotos hier geplaas het.
Ek het Stoffel se foto's…
Ek het Stoffel se foto's namens Dusty geplaas ![]()
Ja ek stem met Shaun, lyk…
Ja ek stem met Shaun, lyk baie droog daar [net soos hier] seker die dat Stoffel nou Dusty is, of is dit Dusty wat vol STOFfel is?
Nee nou is ek heel deurmekaar, seker die tamatieplantjie hier langs my tent?
Stoffel kom in
Waar is nog so n foto of drie Stoffel dit lyk lekke daar
Shaun, ek kon geen internet…
Shaun, ek kon geen internet op my selfoon daar kry nie. Daarom het Anton die fotos vir my geplaas. Later kon ek ook nie die foon op geen manier gebruik nie. Sal later weer fotos laai








Die Dam.
Die Dam.