DIT GAAN LEKKER WEES! Ons is uitgenooi om te kamp by Drie Berge karavaanpark in Brits vir 'n week vanaf 16 tot 23 Desember 2018! Wat 'n lekker plek om bietjie te ontspan gedurende 'n Desember vakansietjie
![]()
Julle kan weer uitsien na 'n opgedateerde artikel met al die nuwe fasiliteite en veranderinge wat by Drie Berge aangebring is sedert ons vorige kamp in Desember 2017!
Lolla en kabouters gister …
Lolla en kabouters gister .. .. Foto deur Erika Botha

Met resep en foto's? Dit…
Met resep en foto's?
Dit was maar net boerewors rolletjies, langs die swembad, vir Lolla se birthday ![]()
Geniet oom Voorie, jul moet…
Geniet oom Voorie, jul moet lekker rus.
, jul moet lekker rus. …
, jul moet lekker rus.
Hierdie kampery maak mens lekker moeg!
Anton, geniet dit al maak…
Anton, geniet dit al maak dit jou moeg. Daai is darem n lekker moeg
Kyk nou net hoe lekker roei…
Kyk nou net hoe lekker roei Lolla en die kabouters, ai lekker om so moeg te word.
Ek sal nie omgee om so moeg te raak nie👍
Geniet julle laaste dag en…
Geniet julle laaste dag en aand daar. Gelukkig gaan julle darem nie huis toe nie, trek net na nog 'n lekker kamp.
Ek sien uit na jou artikel…
Ek sien uit na jou artikel. Almal praat met lof van Drie Berge, was nog nie op die plek nie en sal graag eendag daar uitkom om self die rustigheid te beproef.
Julle moet veilig ry op julle verdere reis, seënwense.
Koos, baie lekker plek,…
Koos, baie lekker plek, ongelukig gaan hulle van 8 Jan 2019 net naweke en skoolvakansies oop wees!
So ons lang staaners se luck is uit.
Ja die langstaners gaan nou…
Ja die langstaners gaan nou nie meer die lekker rustige oord kan geniet nie.
Ons laaste aandjie hier, dit was vrek lekker!
Anton, julle moet veilig ry…
Anton, julle moet veilig ry more, geniet die laaste aand by Drie Berge👍
Antton, pak maar rustig op…
Antton, pak maar rustig op en ry ook maar rustig oor na Dube. Toe ek laas by Dube was het ek elke oggend die plek kruis en dwars gestap. Het al die diere teë gekom. Min mense het daai tyd die koedoes gesien. Ek het hulle gereeld op byna dieselfde pkek gekry
Ek sal gaan soek vir die…
Ek sal gaan soek vir die koedoes Stoffel. ![]()
Lekker ry Anton. Jjulle moet…
Lekker ry Anton. Jjulle moet die res van jul kamptydjie uit julle nate uit geniet
Arie, dis jammer. Sal dan…
Arie, dis jammer. Sal dan maar 'n naweek tussen die langkampe moet inpas.
Some you loose some you win.
Koos, ja self baie hartseer,…
Koos, ja self baie hartseer, beslis een van my gunsteling oorde, baie stil en rustig, en altyd lower groen. Jy kan ook lekker ver ente stap.
Ons was hartseer om Drie…
Ons was hartseer om Drie Berge te verlaat en die tydjie het so vinnig gegaan. Dit is so 'n lekker en rustige oord ![]()







Met resep en foto's?
Met resep en foto's?