Forums
DIT GAAN LEKKER WEES! Ons is uitgenooi om te kamp by Drie Berge karavaanpark in Brits vir 'n week vanaf 16 tot 23 Desember 2018! Wat 'n lekker plek om bietjie te ontspan gedurende 'n Desember vakansietjie
![]()
Julle kan weer uitsien na 'n opgedateerde artikel met al die nuwe fasiliteite en veranderinge wat by Drie Berge aangebring is sedert ons vorige kamp in Desember 2017!
Willem, draai hom dat hy…
Willem, draai hom dat hy teen die helling lê en dan gaan hy mos nêrens heen nie ![]()
Dankie vir die mooi artikel,…
Dankie vir die mooi artikel, Anton. Die foto's is pragtig. Dit is duidelik dat dit 'n puik oord is om by te kamp.
Anton, ek sien die plek het…
Anton, ek sien die plek het baie verander. Lyk nou so lekker om daar te kamp








Voorie, hoe het die wors op…
Voorie, hoe het die wors op daai skewe braai gebly ?