Forums
Goeie more almal. Voorlaaste maand van 2018.
Goeie more Johann en Deon…
Goeie more Johann en Deon. Goeie more ook aan almal.
Dit is nogal n aanpassing met n baba in die huis. Gelukkig is sy soet en die staarsiekte help nogal. Sy word net so om en by 02h00 wakker.
Julle moet die Vrydag geniet.
Goeie môra Almal! Julle…
Goeie môra Almal! Julle moet die dag en naweek geniet! ![]()
![]()
Good Morning Bom Mais …
Good Morning
Bom Mais
Bueno Mas
Gut Mehr
Bon plus
Dumelang, lekhai. Saobona. …
Dumelang, lekhai.
Saobona.
Siyabonga.
Est es okay Arie
En daar het ek gedink dit is…
En daar het ek gedink dit is 'n afrikaanse/engelse forum. Wys jou net. Hehehe
Goeie more kampmaters …
Goeie more kampmaters
Geseende naweek vir almal ![]()
Willem is jy by die huis? …
Willem is jy by die huis?
Ja, tot ons Bosfontein toe ry.
Het jy koffie? Ja Ek het…
Het jy koffie?
Ja
Ek het nie eers gegroet nie.
Môre sê Kampforum
Geniet jou dag in vrede.
Dankie Willem, dit was 'n…
Dankie Willem, dit was 'n lekker kuiertjie. Dankie vir die koffie ![]()
![]()





Goeie more Kampforum.co.za,…
Goeie more Kampforum.co.za, lyk my almal slaap te lekker, wanneer julle wakker word moet julle maar hard probeer om die Vrydag te geniet.👍
Die wat op die pad gaan, wees veilig.
My kop is besig met daai kombuis blad van my wa, dus is slaap nie deel van my brein se denke nie, maar my liggaam wil so graag rus. Gelukkig ek is met pensioen, so ek kan maar weer opvang met slaap net wanneer my brein (ja ek het een) so voel.