More Gesie, daai koffie sal…
More Gesie, daai koffie sal lekker wees, ek word nog wakker. ![]()
Daarsy oom Voorrie, met twee…
Daarsy oom Voorrie, met twee suiker en n bietjie kondensmelk, geniet hom.
Goeiemore kamp forum, geniet…
Goeiemore kamp forum, geniet die Sondag in rustigheid en vrede.
Die mense wat op die pad gaan, wees veilig.
More oom Johann, gaan darem…
More oom Johann, gaan darem nie vêr vandag nie, net nege uur gou kerk toe. 😀, sterkte ook aan die manne wat regtig ver gaan.
Goeiemôre almal. Ek hoop…
Goeiemôre almal. Ek hoop julle het almal 'n baie lekker Sondag.
Ons gaan warm kry vandag. Ons kry weer kuiermense, hou net nie op met braai nie!
Hehe, oom Voorrie dit laat…
Hehe, oom Voorrie dit laat my dink. Die een ou se nou die dag in geselskap hy gaan elke Sondag kerk toe om te bid vir sy sondes.
Die ander persoon sê toe, daai sal nooit genoeg wees vir homself nie. Hy moet drie keer elke dag, vir al die sondes wat hy het.
More auntie Freda, geniet…
More auntie Freda, geniet die non-stop party en bietjie minder rook daar assamblief!
Goeie more almal Julle moet…
Goeie more almal
Julle moet lekker rustige dag he ![]()
Gesie, julle kerk begin…
Gesie, julle kerk begin lekker vroeg, ons begin eers 10uur, en ons stap soms sommer kerk toe, 500 meter![]()
Ja oom Johann, hou daarvan…
Ja oom Johann, hou daarvan dat dit so vroeg is, dit voel of dit die Sondag meer oopte gee.
Goeie morê almal, amper middag
Goeie morê almal, amper middag. ![]()
Geniet die res van die sondag
Baie waar Gesie, ons dag is…
Baie waar Gesie, ons dag is in twee gebreuk![]()
dit voel of dit die Sondag meer oopte gee.
Goeie more alle kampvrinne. …
Goeie more alle kampvrinne.
Lekker geslaap en n nuwe week het aangebreek.
Mag elkeen n lekker week en n lekker dag geniet.
Goeie môre Stoffel en almal!…
Goeie môre Stoffel en almal! Mag julle 'n awesome en geseënde week hé! ![]()
![]()





More oom Dusty, Voorrie, oom…
More oom Dusty, Voorrie, oom Neef, n lekker koppie koffie ja.