Forums
As hy eendag groot is wil hy graag 'n slangvanger, ingenieur, fotograaf en polisieman wees.
Hy weet al amper alles, so 96% van alles, en moet nou groot skool toe gaan om die ander 4% te leer. Eerste dag in graad 1 vir Anton jnr


Geluk Anton. Ons kleinseun …
Geluk Anton.
Ons kleinseun [jongste] is ook giister terug skool toe, graad 5.
Twee sussies begin eers die 14 de - privaat skool, oudste sussie begin graad 10 en jonger enetjie begin graad 7.
Oudste twee kleinseuns, een Argitek, maar het laasjaar weer gaan swot vir sy Meesters, ander ene, verkoopsman.





Dankie vir die foto's deel…
Dankie vir die foto's deel Freda! Dis darem lekker om kind te wees