Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

43999 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Voortekker/Kobus… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Jolli Trolli -3 minutes ago
Ek sal so 6 van hulle vat. Nuwe Ford Bakkie Willem Brits -6 minutes ago
Voorie, ek wens ek kon.  Was… Januarie 2019 Koffiekroeg! Willem Brits -8 minutes ago
Hallo Jolli!    Welkom op… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Voortrekker -29 minutes ago
Dankie vir die verwelkoming… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Jolli Trolli -31 minutes ago
Jolli Trolli baie welkom op… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Johann L -36 minutes ago
Jurgens Ci - die waarheid Jurgens Ci- DIE WAARHEID Jolli Trolli -42 minutes ago

Ford Explorer

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Thu, 10/01/2019 - 19:56
Forums

https://www.cnet.com/roa…

Klik op die link vir die nuutste ford Explorer;

Die explorer het wereld wyd al meer as 8 mil verkoop, die beste verkoper van alle SUV reg oor die wereld!

Die nuutste enetjie gaan nou vir eens en altyd die Toy's e  ander Japanese goeidjies ore aansit.

Die 2.3 model sit 10 pk meer uit as die Toy 3 lit en die 3 lit Explorer maak die Toy heeltemaal skaamkry. En dit alles vir 13000 US dollar goedkoper.

Ja kyk Ford is darem ver voor, is net hier by ons wat al die vaal staatsdiens amptenare met safari pakke nog vasklou aan die Toy? g'n mens weet hoekom nie??

Brits

wessels

Fri, 11/01/2019 - 08:32

More alle Ford aanhangers

Dit is baie mooi, en sal seker 'n duikie in die plaaslike mark kan maak AS dit volledig van oorsee inkom.

Wonder net waar gooi mens jou nat modderige grondseil in met die oppak slag. Daar is tog voordele aan 'n dubbelkajuit trokkie, of hoe

Wessel

 

 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 11/01/2019 - 08:41

Wonder net waar gooi mens jou nat modderige grondseil in met die oppak 

Jy gooi dit in 'n plastiek swart sak of 'n groot Pep Store sak.

Ek verkies die SUV, maar bakkies het ook voordele.

Ja kyk Ford is darem ver voor, is net hier by ons wat al die vaal staatsdiens amptenare met safari pakke nog vasklou aan die Toy? g'n mens weet hoekom nie??

 

Hahahaha, mooi gese Arie, maar ek glo ons hou van die reuk van skaaptjoppies, braaibroodjies en wors as ons braai.

Plastiek en petrol wat braai (KUGA EN RANGER) sit die safari pak manne se eetlus af!!