Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57142 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Beslis moeite werd en is nie… WilSur se 2011 Exclusive Krag… Noel -2 minutes ago
Ek het nie veel hoop nie,… Kampforum SuperBru Mona -4 minutes ago
Ingrams Kamfer Room Stof tot nadenke Johan K -6 minutes ago
As ek n week lank plakkies… Stof tot nadenke Noel -6 minutes ago
Goeie middag maters. Ek is… Julie 2019 - Koffiekroeg Noel -26 minutes ago
Danie, is saam met jou bly… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -26 minutes ago
Ek moet bieg die nuwe… Kampforum SuperBru Groot G -1 hour ago
Paar nuwe lede - welkom en… Welkom Groot G -1 hour ago

ONS RUGBY IS HUIDIG SOOS 'N DRONK HOENDER

Submitted by janwillem on Wed, 10/04/2019 - 14:44
Bulle wen die Sharks, Jaguares wen die die Bulle, Sharks mors met die Leeus, Stormers het vergeet hoe 'n rugby bal lyk. Kom ons kyk wat nou gaan gebeur as al ons spanne oorsee gaan speel, ek glo dat die Sharks nogal vir opwinding kan sorg. Bulle loop kwaai deur onder beserings. Tyd sal wys.

In die kol, ons rugby is in 'n beter posisie as die regering, mens kan vra watter regering ? Die taxi mafia, o Acsie se mafia met Ramaphostjie as die chief mafioso. 

Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 12/04/2019 - 07:09

Antie. Hulle wys dit soms, maar nie baie nie. 

Gewoonlik op daai snaaks kanale sport soos ESPN of so iets. 

Daai manne is goed. Yvonne sê broer speel in kompitisie. 

Port Elizabeth

Antie

Sun, 14/04/2019 - 12:28

Kan jy glo dat mens stilstaan vir iemand om jou so te klap? surprise  Daai ou is skoon dronk geklap.  What next?   Armdruk kan ek nog verstaan.   Is daar nie dalk skop onder die g@# kompetisie ook nie?laugh

Waar my wa staan

Arie

Sun, 14/04/2019 - 13:32

Ek wou  niks sĕ van die mooiste kleur op aarde  nie 

Twee hints dit is die jleur van die beste voertuig nog ooit en die kleur is heelbo aan die log?

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 14/04/2019 - 13:46

Ek sit nou en dink aan oom Arrie ( met een r) se voorliefde aan bulls, en toe ewe skielik verstaan ek. 

Oom Arie kom uit n finansiele agtergrond, so die mense hou altyd daarvan, soos ek dink, as die bulls over the bears wen in die markte. 

Ja dit moet dit wees.

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 14/04/2019 - 13:56

Ag nee oom Voorrie, nie jy ook nog nie, ek verwys jou graag na die Volla draad op die forum en hoe die hof bevind het hoe blou die mense "geripp-off" het. cryingdevil

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 14/04/2019 - 14:02

Ja dit was die boggers. smiley, met daai emmision scandal, bedrog se ek vir jou, hoe lank gaan die lug nog blou wees met sulke maatskapye? crying

Waar my wa staan

Arie

Sun, 14/04/2019 - 15:09

Terlools ek is ook baie lief om goed aan die brand te steek!

Nr een op my lys is ................ en nm twee is n braaivleis vuur!

Dan steek ek so dan en wan ook n dop maar my eerste keuse is ...............!