Ek lees op die classique waterpomp draad dat oom Len sê sy pompie sit agter die linker wiel.
My vraag is die volgende. Hoe bepaal mens links of regs op n wa en dan n voertuig.
Is die standaard as mens voor of agter die voertuig staan ?
Gesie, ek sien links en regs…
Gesie, ek sien links en regs van 'n karavaan soos per 'n gewone voertuig, die regter kant is ook soos aan die stuurwiel kant van die voertuig?
O ja, net vir in geval,voor…
O ja, net vir in geval,voor is die haak, en agter die teen oor gestelde kant![]()
Whahaha oom Johann, hoe…
Whahaha oom Johann, hoe lekker smile ek nou oor die voor en agterkant. ![]()
Enige voertuig kyk jy na die…
Enige voertuig kyk jy na die rigting waarin dit vorentoe beweeg weg van jou af. Dan kan jy die linkerkant en regterkant bepaal.
Links...............
Links (van die regering) is teen jou vrou se wil en regs is saam met jou vrou se wil.
Ai Gees dit is nou wragtag n…
Ai Gees dit is nou wragtag n dom vraag.
Baie eenvoudig links is nou linkerkant dit is die selfde kant waar jou been is wat jy vorentoe beweeg as die Koporaal "Voorwaarts mars lick yack lick ens. skreeu.
Daai een wat automaties vorentoe beweeg as jy hoor Lick!!!
Nouja daai is die linkerkant?
Wat word van die wêreld,…
Wat word van die wêreld, julle army troepe is weird!
Ek ken wel van een rigting.
Dit is rig noord en vok voort. ![]()
Links is aan die kant waar…
Links is aan die kant waar ek my horlosie dra.
Mens dra nie meer horlosie…
Mens dra nie meer horlosie nie, selfoon se funksie, aai jul oumense.
Ok ok - Ek dra my…
Ok ok - Ek dra my SmartWatch aan my linker arm - verstaan jy nou Arie?
Eerste ding waarvan…
Eerste ding waarvan pensioenarise vegeet.
Ja, as jy op pension is dan vertel jou vrou vir jou wanneer jy wat moet doen.
Miskien nie, soos ek aflei,…
Miskien nie, soos ek aflei, het tannie Petra maar bitter swaar met die karavaan opslaan en afslaan terwyl party mense op die stoel sit en toe kyk, JY WEET!





Miskien is dit ook hoekom…
Miskien is dit ook hoekom mense die terms "aan die passasiers kant" en "drywers kant" gebruik om verwarring te voorkom.