Onthou ek het op die ou forum vertel van my vrou wat so hou van visvang, maar ek kon nie die foto's van ons eerste vakansie kry waar ek haar visvang kant die eerste keer gesien het nie.
Wel ek het vandag op die foto's afgekom:
LOLLA
En dan op dieselfde spot (paternoster se kant) 'n ander visserman:
Vrouens wat hou van visvang
Ek ken ook vrouens wat hou van visvang. Maar ek moet bysê, hul vang almal in riviere en nie in die see nie. Ek dink dit is nogal braaf van 'n vrou om op rotse te staan en visvang. Volpunte vir Lolla!
DK, jy het my nou lekker laat lag. Ek dink dit gebeur in die meeste gevalle. Dit is maar grillerig om aan die aas te vat en om die hoek los te kry in die vis se bek is te erg! ![]()
Eish bykans briek merk
Amper briekmerk gelos toe ek moes poseer met die foto neem sessie





My vrou ook
My vrou hou ook van hengel
.
Maar een dom persoon moet die aas aan sit en die vis weer vrylaat???