Kan ek dalk vir iemand 'n heerlike beker tee aanbied? Ek hoor van Augustus af gaan die drink van koffie nou sterk verban word? ![]()
Geniet die Augustus maand - ons het die jaar darem al sovêr oorleef en oor 'maand is dit alweer lente! Dan gaan ons lekker kamp!
Môre Almal. Geniet julle…
Môre Almal.
Geniet julle Saterdag en wees veilig.
Môre môre! Ek sien hier val…
Môre môre! Ek sien hier val 'n paar druppeltjies in Centurion vanoggend. Geniet die Saterdag!
Goeie more kampforum, geniet…
Goeie more kampforum, geniet u dag, hier is diit lekker bewolk.
Freda, lekker om van jou te lees hier, altyd goeie gesêlsskap👍🥰
Goeiemôre
Dankie Voories en Johann. Julle weet mos ek bly lief vir julle.
Twee ure gelede het die son geskyn en skoon helderblou lug. Nou waai die wind en donker wolke pak saam. Miskien gebeur daar tog iets oor die reën wat voorspel was.
Ek het twee vriende genooi vir 'n braai vanaand. Die aande, veral Saterdae en Sondae, is net te aaklig om so alleen te sit.
Geniet julle naweek, doen alles wat lekker is!!
Môre. Heel nag gereen hier,…
Môre. Heel nag gereen hier, te lekker geslaap met die geluid op ons sink dak, en eers agt uur opgestaan vir koffie. Vanoggend dorp toe, gaan voertuig lisensies afhaal. Ons kon eft betalings doen, so toustaan vermy, maar..... die sisteem sukkel effe, ek moes 3 keer die betalingsbevestigings herhaal. Die betalings raak verdwaal in die munisipale sisteem.
Lekker naweek.
Dag sê Kampforum
Ja ek weet ek is laat ![]()
Hierdie op fb gesien.
Camping available with in the Dinokeng Big 5 game reserve.Our facilities offer hot water, clean ablution blocks and a big boma with swimming pool.
No electricity this is a bush camp.
From R150.00pp per night with a minimum of two nights.
Call David 072 252 3805Lefokeng Bush Camp

Gedink dat julle die sal…
Gedink dat julle die sal geniet. Sommer yskoud en sopnat hier. Foto wil nie werk nie....
WoW Asemrowend. Ek…
WoW ![]()
Asemrowend.
Ek kan net verbgeel watse lekker koue briesie daar kan waai.
Dankie Johann. YR voorspel…
Dankie Johann.
YR voorspel 0ºC vir ons môre middag 12 uur. Global warming se gat, hier kry ons nog bitter koud.
Dit lyk beslis kouer as toe…
Dit lyk beslis kouer as toe ek laas naweek in daardie wêreld was.
Daar kom diegroot koue weer,…
Daar kom diegroot koue weer, gelukkis is ons oppad huistoe môre oggend. Aan die einde gekom van hierdie lekkerte. Maar wag vir bevesting vir die volgende kamp wat ons wil probeer by Sandgat so middel September.
Ek wil ook graag Sandgat…
Ek wil ook graag Sandgat gaan probeer. Lyk altyd so lekker daar. ![]()
Môre môre julle hier uit n…
Môre môre julle hier uit n koue Parys. Daar het ons laaste dag toe aangebreek hier by Eastco vir nou. Sommer vroeg klaar kannetjie koffie gemaak saam n paar beskuite om die wurms stil te hou. Het gister die goete weggepak wat ons nie meer gebruik nie en sal maar die res nou nou doen. Lekker dagvir julle ook.
Hi Voorie, gaan jy fiets ry…
Hi Voorie, gaan jy fiets ry as jy so vroeg op is op n Sondag
Dis heerlike lente
Gister geneem oorkant ons huis op die sypaadjie







Hallo Frieps. Dit is lekker…
Hallo Frieps. Dit is lekker om weer van jou te hoor (-: