Forums
Ek plaas so paar fotos hier namens Hennie, hierdie oord moet besoek word, dit is 'n puik oord.

google kaart
Funksie toe weer op gespoor…
Funksie toe weer op gespoor.
Privaat ablusies is puik, jy kan alles daarin los want jy het 'n eie sleutel.
Môre Willem, ja die oord se…
Môre Willem, ja die oord se naam is Konka, dit is so 35 km van Magaliesberg rigting Rustenburg.
Privaat "luxury" staanplekke met privaat ablusie is R400.00 per nag.
Konka word hier ook bespreek…
Konka word hier ook bespreek: Konka naby Rustenburg





Nog fotos, ek sukkel om die…
Nog fotos, ek sukkel om die paar fotos gelyk te laai, kry nie daai funksie nie?