Forums
Mag julle almal n geseende kers tyd he met julle familie en vriende n tyd om saam te wees
'n Wonderlike en Geseënde…
'n Wonderlike en Geseënde Kerstyd word vir almal toegewens.
Geseënde Kerstyd ...
'n Geseënde Kerstyd word julle almal ook toegewens. 🙏
'n Baie geseënde kersfees…
'n Baie geseënde kersfees vir almal.🙏🙏🙏
Geseënde Kersfees vir almal…
Geseënde Kersfees vir almal en die wat bevoorreg is om saam met familie te wees moet dit geniet.
Ek is so bietjie laat! …
Ek is so bietjie laat! ![]()
Ons was saam met skoon familie op die Lodge in Zaagkuilsdrift.





Shaun
Môre vriende en Shaun
Ek dog jy het weggeraak êrens in die boendoes met jou toegeruste trokkie.
Mag julle almal 'n Geseende Kerstyd beleef.