Ek en Berdien het toe besluit ons gaan Weskus asook gedeelde rondom weskus en klein deel van wynroete Die gedeelde van wynroete wat ons gaan doen is n effe draai met ons teruk kom maar ons sien darem n gedeelde vannie Kaap ook waar Berdien nog nooit was. So as jy die weskus , vioolsdrif ,wynroete ken gooi so paar plekke waar ons kan oorslaap ons gaan met die bakkie toer en karavaan by huis los hopelik n paar plekke sien wat remote is net jy die natuur see en bos en paar druiwe trosse ons hoor van julle mooi loop
Geert dankie vir
Geert dankie vir update wat n jammerte met brandstof pryse tans gaan ons dalk weer n mis gee wat flippen jammer is maaar tyd sal leer
Nou gooi
Ons het planne mos verander en kamp weer 2024 vir n maand by ATKV Eiland sodat my moeder ook n breuk vat en twee weke van die vier weke saam ons kamp. Nou die Weskus soos julle weet beplan ek al seker 5 jaar en kom net nie by dit uit vir verskillende redes en toe kom Berdien gister aand en gooi n klip innie bos hoekom kamp ons nie vir n maand in oom Paul se tuin nie en sodra ons op pension is doen ons die Wes kus nou weet ek nie meer lings of reg nie lekke toffie om aan te kou of hoe se ek
Vat die gap....
Shaun, ek dink jy moet daai gaping vat. Ek hoop net julle kan plek kry in Kruger op kort kennisgewing.
Wildtuin is om die draai van jou af, en ordentlike Weskus toer is maklik >5000km retoer.
Kou maar lekker aan jou toffie daar Innie bos![]()
Shaun die Weskus…
Shaun die Weskus...........................................is ook op ons toekoms beplanning.
Nou in die Wes Kaap en dit is regtig 'n belewenis om mooi ou klein dorpies te besoek.
Julle moet dit geniet waar julle ook plek kry.
Shaun, soos jy weet is…
Shaun, soos jy weet is Eiland baie mense se gunsteling oord, geniet dit daar.
Ons was Junie daar, bly maar 'n fantastiese plek.
Berdien het
Soos Wessel en Berdien my gese het kom ons kuier eerder innie Wiltuin en dan later weskus my roete beplanning konserwatief vir weskus is so 4350
Jan en Johann
Jan ek probeer al so lank soos genoem om weskus te doen maar ja alles gebeur met n rede , Johann die Eiland bly flippen lekke n oord wat puik is





Wat van Donkieskraal en…
Wat van Donkieskraal en Rondeberg dam, albei naby Clanwilliam.