Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -2 hours ago

Afriforum en Spur

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Baie sal dalk onthou dat ek teen 'n algehele boikot van alle spur takke gekant was omdat ek voel dit sou onregverdig wees.

Ek het voorgestel dat ons voor die betrokke spur of voor hul hoofkantoor vreedsaam te gaan Toy Toy om ons totale misnoe te wys, sonder die onodige gepaargaande geweld en vernietiging van eiendom. Dalk sou dit wel kon bewys dat ons redelik gatvol is maar nog steeds op 'n behoorlike en gedisiplineerde wyse ons frustasie kon bekend maak?

Niemand het my opgeneem op my voorstel nie??Ek glo nog steeds ons moes maar sterk opgetree het om ons ondersteuning daadwerklik te bewys, en dan ook in die pers te openbaar hoe ontsettend gefrustreerd ons blankes is oor die alewige eensydige optrede teenoor ons.

Maar ja dit is seker makliker om net te skryf en om die braai vure vir almal te vertel hoe kwaad ons is, sonder om 'n bietjie ongerief te verduur en werklik ons misnoee uit te wys met daad.

Daar is die ander kleuriges is ons een

Baie min leser hier het met my standpunt saamgestem. dit blyk nou dat Afriforum ook na deeglike nabetragting voel soo wat ek nog steeds voel.

Hulle glo ook nou dit sal verkeerd wees om alle Spur konsesie houers te benadeel met hul optrede.

Afriforum glo ook nou dat dit onregverdig sal wees om ander blanke Spur eienaars te benadeel oor iets waar hul absoluut geen beheer oor het nie

Waar my wa staan

Arie

Fri, 23/06/2017 - 08:27

Frik ons is baie lief vir daai plek, kos is puik en nie dieselfde afgesaagde goed wat jy by elke Franchise kry nie.

Ook is die "plaas atmosfeer" daar baie lekker, ons kan ure daar sit met n bord goeie kos en so paar lekker stywe glasies mampoer!

Ai hoe verlang ek weer na daai omgewing, staan juis weer by Mabalingwe volgende jaar Feb, Maart en April.

0

En terselfde tyd kan jy al jou lekker bottle goedjies weer aanvul wat betref alles wat ingemaak en gebottel kan word!!

Traai ook eendag hulle wildspastei in season asook hulle wilds sosaties in die yskas.

0
Port Elizabeth

VW

Fri, 23/06/2017 - 08:34

Dit sal seker heel waarskynlik oorwaai ja, maar die Spurs in PE is darem maar rerig vrek stil na wat ek sien in die verby ry of in sekere winkel sentrums.

Ek dink werklik weer die boikot storie het beslis n baie negatiewe effek op hulle verkope, ok, seker nou nie alle Spurs nie, net die wat gelee is in en rondom woonbuurte waar ou KP mense blycheekylaugh!

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 23/06/2017 - 10:08

Is dit nou Kaap Provinsie mense. He He

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Fri, 23/06/2017 - 12:21

More more

Waarvoor staan die akroniem, ABSA? Ek lees op soiale media dit staan vir Almal Bedonner Sommer vir Almal...

Maar nou weet ek nie meer so mooi nie, met die opvoeding wat die kwaai omies my hier gee, oor sosiale media wat mens nie altyd kan glo nie, mag dit dalk vir iets anders staan.

Groete

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus