Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Umfula Goeie Hout -1 hour ago
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -1 hour ago
5.6kg Umfula Johann L -3 hours ago
Bo Umfula Johann L -3 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Londen

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Stap ek nou die dag daar in die strate van Londen, sien ek 'n gebou, 'Sperm Bank" nou ek weet van 'n bloed bank hier in ons pragtige land, maar daai ken ek mos nou glad nie?

Stap toe maar in om iets te leer, vra so mooi aanvallige jong dametjie "Morning Sir, would you like to make a deposit?" Nou wie gaan nou nee se in so situasie? Ag man maar was ek omtrent verkeerd!! Die deposito moet toe in 'n botteltjie gemaak word, praat van vals advertensie en verkeerde verwagtinge skep!!

Gee toe maar die ou botteltjie terug aan haar en stap na die uitgang. Maar kyk is die klomp Britte omtrent beleefd, by die deur net voor jy uitgang is daar 'n groot kenisgewing "Thank you for coming, please come again soon"

Waar my wa staan

Arie

Tue, 18/07/2017 - 16:15

Net so terloops, daar annerkant in Soho waar baie van die kriminele uithang, gangs en so aan, is daar uiteraard ook heelwat Keniane, of soos daar na hulle verwys word "Yardies" g'n idee waar kom die woord vandaan nie?

Meeste van daai is maar in mensehandel [prostitusie] en dwelm handel, maak natuurlik goed geld.

Almal van daai dwelm en prostitiese base ry BMW's hulle reken dit staan vir "Black Man's Wheels" en die storietjie is waar, nie uitgedroom nie!

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 18/07/2017 - 19:36

Arie jou ou stouter ek sien daai bleek siele se gesig

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus