6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Traction control Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Braai Lux Oktober 2026 saam gesels Geert -8 hours ago
Kappie e Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -11 hours ago
Wen 'n Hilux Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago
Gesiggies Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -13 hours ago
Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago

Mana Pools Zimbabwe - deur Arie

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
Forums

Dankie oom ARIE vir die mooi skrywe.

 

LEES ASB die artikel hier:  Mana Pools Zimbabwe deur Arie

VOORTREKKER: Dankie oom Arie,  alhoewel hulle se "a picture speaks a thousand words"  wil ek se "good words speaks a thousand pictures"

SEGEKOK: Maggies..  Het nou gou na n paar fotos op die net gaan kyk...  laat sommer my bek water vir n kamp daar met die RTT. 

Dankie oom Arie

ARIE:

Maggies..  Het nou gou na n paar fotos op die net gaan kyk...  laat sommer my bek water vir n kamp daar met die RTT. 

Dankie oom Arie

Jy sal nooit spyt wees nie.

Ongeag wat die doem profete vertel is dit heel veilig om deur Zim te ry en/of om te kamp.

Die stories oor al die omkoop geld glo ek ook niks van, ons het baie duisende kilos in Zim en Mosambiek afgele, al deur Malawi tot Kenia gery, en nog nooit enige omkoopgeld betaal nie.

Ek is maar baie outyds met sulke goed, verklaar al my inkomste aan SARS, betaal TV lisensie, betaal verkeers boetes dadelik asek een kry,en weier om omkoop geld te betaal.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus