Permanent Kamp

Voornemende permanente kampeerders

Rustenburg
Submitted by Tinkie van Vuuren on

Hoe om n permanente langstaan kampeerder te word, ons is nou in die proses om ons eiendom te verkoop, wel gister eers in die mark gesit. Ons wonder hoe maak mense wat permanent kamp. Verkoop jy jou meubels of stoor mens dit? Dis mos permanent of hoe? En het mens n backup eiendom of nie?

Enige 5de Wiel karavaan lede in ons midde?

Wonderboom Suid
Submitted by chrisbeachbum on

Ek doen graag navraag of daar dalk enige 5de wiel karavaan eienaars onder ons lede is.

Ek is sedert 1972 met die bekendstelling van die destydse "Styleline" 5de wiel karavane versot op die idee, soveel so dat ek onlangs begin het om self vir my een te bou.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus