Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris Kgalagadi Oktober 2026 Johann L -27 minutes ago
Ons het so paar jaar gelede… Umfula Johann L -30 minutes ago
(Nee wat ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -35 minutes ago
Johan Umfula Johann L -40 minutes ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -40 minutes ago
ATKV Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago

Youtube - Jors Malan

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek sien nou hierdie van Jors Malan in Klein Pella.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 19/10/2022 - 08:08

Lanklaas iets van hom geplaas, hy het 'n nuwe speelding gekry (so tyd terug) het die onnodige goed reeds af gehaal en daai kas agter gebou vir pak plek vir die nodige goed.

video
0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 13/11/2022 - 13:54

Ja ek wens ek kan Augrabies toe gaan as die groot water daar is want was nog nie daar as die water hoog is nie.

Wie gaan plan maak om te gaan kyk ?

video
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus