6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -4 minutes ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -16 minutes ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -32 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -36 minutes ago
Geert se braaivleise.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Traction control Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago

Youtube - Jors Malan

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek sien nou hierdie van Jors Malan in Klein Pella.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 19/10/2022 - 08:08

Lanklaas iets van hom geplaas, hy het 'n nuwe speelding gekry (so tyd terug) het die onnodige goed reeds af gehaal en daai kas agter gebou vir pak plek vir die nodige goed.

video
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 13/11/2022 - 13:54

Ja ek wens ek kan Augrabies toe gaan as die groot water daar is want was nog nie daar as die water hoog is nie.

Wie gaan plan maak om te gaan kyk ?

video
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus