Ek sien nou hierdie van Jors Malan in Klein Pella.
Wie kyk na Jors Malam se vieod ?
Vind julle dit waardevol om na jors se updares te kyk ?
Willem, ek kyk ook nie…
Willem, ek kyk ook nie eintlik na enige videos nie. Ek is maar die meeste aangeteken via my werk laptop en ons word nie toegelaat om enige youtube videos te kyk. Ek teken egter nooit aan op enige forums via my foon en bitter selfe op my privaat PC. FB kyk ek wel op my foon en privaat PC.
Ek kyk so nou en dan wanneer…
Ek kyk so nou en dan wanneer ek die tyd het. Dit is goed dat jy dit hier plaas Willem. 'n Mens onthou altyd iets en om weer te weet waar om dit te kry vir toekoms is lekker.
Ek het op 'n stadium "Stay…
Ek het op 'n stadium "Stay with Stacy" se videos gekyk (en dit nogals geniet). Maar ek het bietjie keelvol geraak vir haar wyse van aanbieding - altyd op dieselfde manier.
Ek kyk nou geen meer You Tube videos op die forum nie.
So af en toe vir Jors, die…
So af en toe vir Jors, die res nie. Het gister sepesifiek na die Augrabies gekyk. Ek wonder of my aksent ook so fris is.![]()
Jors Malam ...
Dankie julle.
Ek vind sy plasing interesant as dit reën tyd is want hy gebruik baie info van damme se in en uit loop kapasiteit en hoe hy voorsorg tref.
"update" Oranje Rivier ...
By Jors op die plaas is die rivier al amper 6m hoër as die normale revier se water vlak. Dis moer baie water wat daar afkom en dit gaan nog styg. 🤔 Wonder waar gaan dit eindig ? 🤷♂️
Ek sal nie.....
oor daai brug ry nie. Hoe weet mens of die brug en onderstruktuur nog heel is???
Is dit 'n laagwaterbrug of 'n hoë brug op die hoofpad?
Het julle daai persoon gesien wat op die opdrifsels loop!!!!
Ek ook nie ...
Weet nie hoe hoog is die brug onder normaal nie. 🤷♂️
Dit is absoluut een van die…
Dit is absoluut een van die mooiste natuur tonele, berge, bome en waterstrome. Watervalle is die top punt.
Geskiedenis, Oranje revier ...
Ek weet julle volg dit nie meer nie maar Jors het so bietjie gaan grou om te vertel van die laaste 85 jaar se vloei van die water.
Wel ek het dit interesant gevind om na sy navorsing te kyk en beter sin maak.
Kyk gerus.
Doringbaai kamp ...
Vir julle ouens wat die voertuig en bos wa's het en hou van dit, kyk na Jors se plekke.
Mammie sal nie....
...daar wil staan nie. Dit is nou eintlik vir ou Shaun en sy toegeruste Ranger.
Ek wonder hoe lyk die paaie tot daar.
Jors se "update" Oranje Rivier ...
"update" Oranje Rivier, groot water oppad na die Augrabies toe.





"update" Oranje Rivier ...
Augrabies gaan mooi wees.