Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -19 minutes ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -22 minutes ago
Lyk na heel aangename oord Umfula Geert -38 minutes ago
rondsoek vir diesel ??? Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -43 minutes ago
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago

Youtube - Jors Malan

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek sien nou hierdie van Jors Malan in Klein Pella.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 19/10/2022 - 08:08

Lanklaas iets van hom geplaas, hy het 'n nuwe speelding gekry (so tyd terug) het die onnodige goed reeds af gehaal en daai kas agter gebou vir pak plek vir die nodige goed.

video
0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 13/11/2022 - 13:54

Ja ek wens ek kan Augrabies toe gaan as die groot water daar is want was nog nie daar as die water hoog is nie.

Wie gaan plan maak om te gaan kyk ?

video
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus